Loading results…
Loading results…
Tagged #gesinsnaweek
1 result
Kom vir die landbou, bly vir die naweek! Beplan solank jou verblyf vir AgriHX 2027! The Ranch Resort bied verblyf vir jou én jou gesin, met wildritte, gholf, verhitte swembaddens en spa-behandelings om tussen die ekspo se bedrywighede te geniet. Doen navraag oor die spesiale AgriHX-verblyftariewe en maak ’n gesinsnaweek daarvan! Besoek www.theranch.co.za vir meer inligting. 📅 4–6 Maart 2027 📍 The Ranch Resort, Polokwane 🎟️ Kaartjies vir AgriHX sal by die hek beskikbaar wees. #AgriHX2027 #TheRanchResort #Gesinsnaweek #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Verblyf vir AgriHX 00:17 Verblyfopsies en spesiale tariewe 00:50 The Ranch Resort as venuevennoot 01:18 Waar is The Ranch Resort? 01:48 Ontspan: wildritte, gholf, swembaddens en meer 02:10 Sien jou by AgriHX 2027
05 Nov 2026