Loading results…
Loading results…
Tagged #gholfdag
5 results
Hoe "Bêk" Agri Relief Foundation die boer – en hoe kan jy deel word van die verskil? Dr. Frikkie Alberts Mare vertel die stigting se werk en hoe jy betrokke kan raak by hul "Bêk-n-Boer" Gholfdag, wat op 2 Oktober 2026 in Hartbeespoort plaasvind. https://www.agrirelief.co.za/ #AgriReliefFoundation #BeknBoer #Gholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jun 2026
Hoekom is Zoetis betrokke by die Agri Relief Foundation Gholfdag? Die engelse gesegde sê: 'Pay it back' en hulle wil soveel as moontlik fondse insamel vir die boere. Dawid vertel ons hoe dit werk. https://www2.zoetis.co.za/ | https://agrirelief.co.za/ #Zoetis #AgriReliefFoundation #AgriBonus #Gholfdag #FarmSpace #onspraatboer
03 Oct 2025
Hoe help Agri Relief Foundation boere in nood en hoe kan jy betrokke raak? In samewerking met AgriBonus en Zoetis help hulle boere wat rerig in die nood is. Oom Lutz vertel ons meer oor wat hulle doel is met die maatskappy. https://agrirelief.co.za/ #AgriRelief #AgriBonus #Zoetis #Gholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Oct 2025
‘Hole in One’ vir Agri Relief se gholfdag 2024 hier by Pecanwood Golf Estate in Hartebeespoort Dam. Baie dankie aan Zoetis en al die borge wat die dag ook ‘n reuse sukses gemaak het! #AgriRelief #Zoetis #Gholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Nov 2024
Moenie OVK se Agri expo op die 20ste Oktober 2021 of hulle Gholfdag op die 21ste Oktober 2021 misloop nie. Dit work gehou by OVK se meganisasie en handelstak in Clocolan. Daar gaan demonstrasies en uitstallers wees. Verskeie kenners sal ook reg staan om al jou vra te beantwoord. #OVK #Gholfdag #FarmSpace
06 Oct 2021