Loading results…
Loading results…
Tagged #gottenburgboeredag
5 results
Wees op die uitkyk vir die veiling 1 Augustus op Plaas uithoek in Villiers #GottenburgBoeredag #Cattle #Farmspace #OnspraatBoer
22 Jun 2024
Cronus Limousins was by die Gottenburg Boeredag. Maak seker jy kontak hulle vir kwaliteit Limousins wat jy by jou kudde kan byvoeg. #GottenburgBoeredag #LimousinCattle #Farmspace #OnspraatBoer
21 Jun 2024
Ons gesels met Gerrie van Halsington Beefmasters. Maak seker jy mis nie hulle veiling in Ermelo nie. #GottenburgBoeredag #BeefmasterCattle #Farmspace #OnspraatBoer
20 Jun 2024
Het jy al jou kaartjies vir die Gottenburg Bees dag? Kaartjies is slegs R 100 met 'n steak ete, kontant kroeg en jy kan uitsien na gassprekers soos Gerrit van Zyl, Norman Rothman en Tinus Havinga. RSVP voor 25 Mei 2024 by Gerrit (082 769 0344) of Jannie (072 287 4111). #GottenburgBoeredag #BeesBoeredag #Farmspace #onspraatboer #GottenburgBoerevereniging
23 May 2024
Bespreek jou sitplek en ete teen R 100 p.p. vir die Gottenburg Boeredag. Gassprekers soos Gerrit van Zyl, Norman Rothman en Tinus Havinga gaan jou meer vertel oor hoe om te oorleef in moeilike tye. RSVP voor 25 Mei 2024 by Gerrit (082 769 0344) of Jannie (072 287 4111). #GottenburgBoeredag #BeesBoeredag #Farmspace #onspraatboer
20 May 2024