Loading results…
Loading results…
Tagged #grimme
9 results
Haal effektief aartappels uit met Massey Ferguson en Grimme! Die Red Giants gaan jou uitsort. www.dormas.co.za #Dormas #Grimme #MasseyFerguson #RedGiants #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Mar 2024
Grimme and Dormas are at AGRITECHNICA 2023. www.dormas.co.za #AgriTechnica2023 #Dormas #Grimme #FarmSpace #WeSpeakFarmer
12 Nov 2023
Frikkie van Alldays verduidelik hoekom hy 'n Grimme planter gekoop het en hoe die ding hom tot nou toe behandel het. #Grimme #Dormas #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Oct 2023
Grimme - die mense sê dis die beste in sy mark! Einde Maart 2023 is aartappel en ui week op Farmspace Market. Wou jy nog altyd 'n Grimme in jou boerdery gehad het? Hier is die perfekte geleentheid. Oom Basie vertel ons meer oor hierdie selfaangedrewe uithaler. Basie "potato man" Lugtenborg 064 927 5072 www.farmspacemarket.co.za ***T&C apply #FarmSapceMarket #poofdaarhetjydit #Grimme #PotatoMan #FarmSpace #onspraatboer
17 Mar 2023
Frank van GRIMME Landmaschinenfabrik is al die pad van Duitsland af op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3sEwGmH #Grimme #Dormas #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
Hannes vertel wat Dormas en Grimme vir jou by Nampo 2022 het. Maak 'n draai vir al jou aartappel toerusting. #Dormas #Grimme #NAMPO2022 #FarmSpace
11 May 2022
Hierdie planter het alles op wat 'n aartappel boer se hart begeer! Hannes wys ons hoe die Grimme GL 430 werk en verduidelik ook hoe jy hom kan spec. #Grimme #Dormas #FarmSpace
12 Apr 2022
Schalk van Bloukop Boerdery vertel ons meer oor sy ervaring sover met sy Grimme EVO 280 aartappeluithaler. #Grimme #Dormas #FarmSpace
28 Mar 2022
Hannes verduidelik ons hoe die Grimme EVO 280 Aartappel Uithaler werk en hoe hy jou produktiwiteit verhoog. http://dormas.co.za/ #Grimme #Dormas #FarmSpace
17 Mar 2022