Loading results…
Loading results…
Tagged #growsecure
1 result
Wat is Grow Secure en hoe kan dit as 'n vangnet optree vir jou boerdery? Grow Secure voeg gratis droogtedekking by jou haelversekering en skep ’n ekstra vangnet wanneer opbrengs onder druk kom, ons gesels met Gert van Rand Agri om te hoor hoe werk hierdie inisiatief wat hulle saam met Gemoedsrus van KingPrice begin het. Vir meer inligting besoek: https://forms.cloud.microsoft/r/MZEQnBgcj3 #RandAgri #Oesversekering #Droogteversekering #GrowSecure #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Grow Secure: oesversekering en plaasfinansiering 0:22 Wie is Rand Agri en wat doen hulle? 1:37 Hoe werk droogtedekking saam met haelversekering? 2:29 Hoe word dekking volgens jou omgewing se LGO bepaal? 3:37 Hoe kan oesversekering jou finansiering ondersteun? 4:40 Wat kos die bykomende droogtedekking? 5:01 Rand Agri se rol in die bemarking van jou graan 5:43 Is Grow Secure net vir Rand Agri-kliënte? 6:07 Hoe doen jy navraag oor Grow Secure?
23 Sept 2026