Loading results…
Loading results…
Tagged #hampshiredown
8 results
Hennie Jonker verduidelik wat dié ras anders maak: vinnige groei, goeie vleisgehalte, marmering en sterk potensiaal vir kruisteling. Daar word ook bespreek hoe ’n kommersiële boer met ’n goeie ram kan begin wanneer stoetooie nie maklik beskikbaar is nie. Kyk na ingevoerde genetika en die diere wat op 12 September 2026 by die Nasionale Hampshire Down-veiling net buite Kroonstad beskikbaar gaan wees. ☎️ Kontak Hennie Jonker by 072 799 4777 vir meer inligting. #ZorroBoerdery #HampshireDown #SkaapVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Kan Hampshire Down jou boerdery ’n voorsprong gee? 0:43 Hennie Jonker en Hampshire Down se groei 1:27 R72 000 vir ’n Lamb Champs-lam 1:48 Waarom reageer die mark op Hampshire Down? 2:17 Wat maak Hampshire Down anders? 2:35 Vinnige groei en vleisgehalte 3:11 Hoe Lamb Champs vleisgehalte toets 4:06 Waarom die vleis so sag bly 4:49 Vetverspreiding en marmering 5:45 Die grootste uitdaging: te min diere 6:17 Hoe begin ’n kommersiële boer? 6:51 35 Hampshire Down-ooie op een plek 7:04 Begin kruisteling met ’n stoetram 7:26 Van F1-kruis tot suiwer Hampshire Down 7:41 Wat dra Hampshire Down oor in kruisteling? 8:42 Waarom die vraag na die ras groei 9:13 Ingevoerde genetika op die veiling 10:21 Vyf ooie en sewe ramme uit ingevoerde saad 11:35 Hampshire Down-telers in Suid-Afrika 12:00 Wanneer en waar is die veiling? 12:25 Veiling en aanlyn deelname 12:55 Voeg ekstra waarde tot jou skaapboerdery
04 Sept 2026
Ons gesels by Lamb Champs 2026 met Hennie Jonker oor die ras se vleisstruktuur, vetverspreiding en waarom dié eienskappe tot ’n sappige eindproduk kan bydra. Hulle bespreek ook hoe ’n boer Hampshire Down-genetika deur kruisteling in ’n bestaande kudde kan begin benut. Op 12 September word 75 diere tydens die Nasionale Hampshire Down-stoetveiling net buite Kroonstad aangebied. Kontak Hennie Jonker by 072 799 4777 vir meer inligting. #ZorroBoerdery #HampshireDown #SkaapVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2026
Hennie vertel ons meer oor sy boerdery en waarom hy met Hampshire Down skape boer. Hy skryf die jaar in vir Lamb Champs 2026 en hoop om te wen. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps #HampshireDown #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jul 2026
Die Lamb Champs Parys wenner glo nogsteeds in sy Hampshire Down skaap op Nampo Alfa 2025. Hennie Jonker vertel ons meer oor sy passie rakende sy skaap boerdery en die pad wat hy stap met Lamb Champs. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps #NampoAlfa2025 #HampshireDown #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2025
Hoekom meer as een Lamb Champs? Hennie Jonker van Kroonstad boer met Hampshire Down en vertel ons hoekom jy ook aan hierdie geleentheid moet deelneem. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Parys2025 #HampshireDown #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Sept 2025
Hennie Jonker skryf die jaar 'n Hampshire Down in vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor hoekom hy dink hy n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #HampshireDown #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2025
Liza-Mari Jonker skryf hierdie jaar n Hampshire Down in vir Lamb Champs 2025. Sy vertel ons meer oor hoekom sy dink hulle gaan wen en nooi almal om die vleis te kom ervaar. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #HampshireDown #Zoetis #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jun 2025
Hoekom 'n Hampshire Down by Lamb Champs Reitz? Hennie en sy vrou van Zorro Hampshire Down vertel ons meer oor die skaap en hoekom hulle so baie van sy vleis hou. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #HampshireDown #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer #HampshireDownSheepBreedersAssociationofSouthAfrica
28 Sept 2024