Loading results…
Loading results…
Tagged #hexagonindustries
2 results
Hoe kan Hexagon Industries help om jou diere op hok te hou by Nampo Kaap? Hierdie krale gaan nie roes nie en kos jou ook nie 'n arm of 'n been nie. Jy kry 'n 5 jaar materiaal waarborg op hul produkte ook. https://hexagonind.co.za/en/ #HexagonIndustries #Krale #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
Werk 'n plastiekkraal ooit? Helgaard van Hexagon Industries vertel meer by Val Boeredag 2024. www.hexagonind.co.za #ValBoeredag2024 #HexagonIndustries #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2024