Loading results…
Loading results…
Tagged #hooimaak
1 result
Wanneer jy kwaliteit lusernhooi wil produseer, tel elke blaar. Anders as ’n gewone hark, lig ’n merger die gewas op en skuif dit met ’n vervoerband eerder as om dit oor die grond te sleep. Dit kan help om blaarverliese te beperk en voerkwaliteit te beskerm. Devin Dedwith van Valtrac wys ons hoe die merger werk en vergelyk dit met ’n gewone wielhark. 🌐 www.valtrac.co.za #Valtrac #Merger #Hooimaak #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Ontmoet die Valtrac-merger 00:54 – Hoe werk die merger? 01:36 – Hoekom ’n merger eerder as ’n hark? 03:26 – Kyk na die blaarverlies en windry 05:14 – Merger teenoor ’n gewone wielhark 06:57 – Is die merger die belegging werd? 07:30 – Tegniese kenmerke en pickup-ontwerp 09:02 – Beskikbare groottes en opsies
13 Nov 2026