Loading results…
Loading results…
Tagged #iledefrancegenootskap
9 results
Wat maak die Ile de France-ras so aanloklik? Stefan Conradie vertel ons meer by die jaarlikse Bloemskou. Kom maak 'n draai hier en sien wat hierdie skape so uniek maak! www.iledefrance.co.za #IleDeFranceGenootskap #BloemShow #Bloemskou2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Apr 2025
Stefan Conradie, die voorsitter van die Ile de France genootskap se hoekom hierdie ras so spesiaal is. #IledeFrance #IledeFranceGenootskap #Overvaal #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2024
Hoe kan jy betrokke raak met die Ile de France ras? Frank Penn FJP Ile de France vertel ons meer oor die lesse wat hy geleer het met dit ras. #IledeFrance #IledeFranceGenootskap #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Sept 2024
Hoekom is Landbou skoue belangrik? Francois van Wyk vertel ons meer #iledefrance #iledefrancegenootskap #farmspace #onspraatboer
16 Jul 2024
Wat maak die Ile de France ras spesiaal? Wiaan vertel ons meer. https://iledefrance.co.za/ #iledefrance #iledefrancegenootskap #iledefranceras #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jun 2024
Ons het met n paar gesoute Ile De France telers gesels oor die ras self, die skaap bedryf en hoe om jou somme te laat klop op jou plaas. iledefrance.co.za #IleDeFranceGenootskap #IleDeFranceTelers #SkaapRas #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Feb 2024
Bonjour!! Ile De France teler Frank Pen vertel ons hoekom die Ile de France het wat nodig is om die 2023 lamb champs "kampioen-skaap" te wen! #IleDeFrance #IledeFranceGenootskap #LambChamps2023 #KampioenSkaap
10 Jul 2023
Ons gesels met Henning van Tonder van Henlin Stoetery oor sy unieke Ile De France lamhok stelsel en hoekom hy besluit het om dit so te doen. #iledefrance #iledefrancegenootskap #henlinstoetery #lamhokke #lamtyd #farmspace #onspraatboer
16 Jun 2023
2023 Ile De France Elite Skou en Veiling is om die draai! Stefan Conradie, president van die Ile De France genootskap, vertel ons wat jy als kan verwag van die geleentheid verwag. Kom besigtig die room van die Ile De France die 29ste April by Bloemskou. #iledefrancegenootskap #Iledefrancenationaleveiling #IleDeFranceKatalogus #IleDeFranceSkou #Bloemskou #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Apr 2023