Loading results…
Loading results…
Tagged #iledefrancesocietyofsa
4 results
Top koper - Leslie van Callez Ile de France soet en Stefan praat met ons oor die ooi wat hulle gekoop het en hoe vanjaar se veiling was by die Summer Sale 2025. https://iledefrance.co.za/ #IleDeFrance #SummerSale #FarmSpace #OnsPraatBoer #IledeFranceSocietyofSA #IledeFranceGenootskapvanSA
08 Mar 2025
Wat kan jy verwag by die Oostelike Ile de France Klub se veiling môre? Regina vertel ons bietjie meer oor die veiling en dan vind ons ook uit hoekom sy verkies om te boer met Ile de France skape. Kontak die BKB manne: Erik - 0832645177 of Tiaan - 0828875614 www.iledefrance.co.za #OostelikeIleDeFranceKlub #IleDeFrance #Veiling #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer #IledeFranceSocietyofSA #IledeFranceGenootskapvanSA
20 Sept 2024
Ons praat met Willem, voorsitter van die Overvaal Ile de France klub, op die voordag van hulle veiling. Hy vertel ons oor die klub, hulle veiling en wat jy more hier kan verwag. #OvervaalIDFKlub #IleDeFrance #SkaapVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer #IledeFranceSocietyofSA #IledeFranceGenootskapvanSA
02 Aug 2024
Ons gesels met Henning, die dag voor die Vrystaat genetiese IDF Groep se 4de Ile de France veiling, op Frankford oor die kwaliteit wat môre op aanbieding is en hoekom die groep gestig is. www.iledefrance.co.za #IledeFranceSocietyofSA #IledeFranceGenootskapvanSA #VrystaatGenetieseIDFGroep #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jul 2024