Loading results…
Loading results…
Tagged #iledefranceveilings
2 results
Maak gereed vir die 26ste Overvaal Ile de France Klubveiling! Ons gesels met een van hul top-telers om uit te vind waarom dié veiling ’n moet-byeenkoms is vir elke skaapboer. Sluit by ons aan môre by die Bona Bona Game Lodge, tussen Klerksdorp en Wolmaransstad! www.iledefrance.co.za #IleDeFrance #26SteOvervaalIleDeFranceKlubveiling #IleDeFranceVeilings #BonaBonaGameLodge
01 Aug 2025
Is jy opsoek na goeie Ile de France genetika? Dan móét jy môre, 2 Augustus die 26ste Overvaal Ile de France Klub Veiling bywoon by die Bona Bona Game Lodge! Met ’n uitstekende aanbod van stoetramme en ooie asook kommersiële ooie is dit ’n dag wat jy moet bywoon. www.iledefrance.co.za #IleDeFrance #26SteOvervaalIleDeFranceKlubveiling #IleDeFranceVeilings #BonaBonaGameLodge
01 Aug 2025