Loading results…
Loading results…
Tagged #ilgiafrica
12 results
Wat is op Ilgi se uitstalling hier by Agritechnica 2025? Hierdie familie besigheid bestaan al vir 55 jaar. Ceren vertel ons wat vir hulle die belangrikste is as dit kom by die vervaardiging van hulle produkte. https://ilgiafrica.co.za/ #IlgiAfrica #Grondbewerking #Implemente #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2025
Waar pas Ilgi Africa in jou boerdery in? Chris Mouton vertel ons meer oor Ilgi Africa en hulle verskeidenheid toerusting wat hulle het hier by Boere Agri se boeredag naby Christiana www.ilgiafrica.co.za #IlgiAfrica #BoereAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2024
Hoekom moet jy kyk daarna om 'n Ilgi Africa grondboor in die hande te kry? Gihan van Megannon Boerdery vertel ons hoeveel tyd die grond boor hom spaar in sy boerdery. #IlgiAfrica #Grondboor #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Aug 2024
Hoekom is die Ilgi hoëspoeddis die moeite werd en waar pas dit in jou boeredery? Kevin van Ilgi vertel ons meer by Arlington Boeredag 2024. www.ilgiafrica.co.za #Hoëspoeddis #IlgiAfrica #ArlingtonBoeredag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Aug 2024
GP van die GJLP Boerdery net buite Welkom vertel ons hoekom jy die ILGI Aragon op jou plaas moet gebruik. GP gebruik sy ILGI Aragon al n rukkie. Wat is sy ervaring en hoekom het hy die besluit gemaak? #Aragon #IlgiAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Aug 2024
ILGI Africa is al 'n ou hand in die besigheid.Reinico vertel ons meer oor hulle Intermix voermenger hier by Nampo 2024. ilgiafrica.co.za #Nampo2024 #ILGIAfrica #Intermix #Voermenger #Farmspace #Onspraatboer
17 May 2024
Kyk die 6 meter Aragon by ILGI Africa op NAMPO 2024. Kevin neem ons deur indrukwekkend masjien. www.ilgiafrica.co.za #Nampo2024 #IlgiAfrica #Aragon #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2024
Besoek Ilgi Africa by NAMPO 2024! Hulle het ook spesiale aanbiedinge vir jou. Om meer te sien laai die Nampo app nou af: www.download.nampoapp.co.za #NAMPO2024 #IlgiAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2024
Opsoek na 'n ILGI Aragon? Kevin van ILGI Africa vertel ons meer by Delareyville se boeredag oor die ILGI Aragon wat op 'n spesiale aanbod is. Kontak Kevin op: +27 64 914 5641 | www.ilgiafrica.co.za Moet nie hierdie geleentheid laat verby glip nie. #IlgiAfrica #aragon #boeredag #farmspace #OnsPraatBoer
07 Feb 2024
Is die Igli Africa R8 Intermix voermenger die ideale voermenger vir jou skaap boerdery? Hans Nel vertel ons meer oor hoe die masjien sy boerdery beïnvloed het. www.ilgiafrica.co.za #IlgiAfrica #R8Intermix #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Dec 2023
Hoe kan Ilgi Africa se R16 Intermix voermenger jou boerdery help? Stanley vertel ons meer oor die voermenger en hoe dit hulle boerdery beïnvloed het. www.ilgiafrica.co.za #IlgiAfrica #R16Intermix #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Dec 2023
Hoekom kom Ilgi Africa se Apollo kombinasie grondbewerkings masjien ver in bo sy gewigsklas - Kevin vertel ons meer. www.ilgiafrica.co.za #IlgiAfrica #Apollo #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Nov 2023