Loading results…
Loading results…
Tagged #impact
3 results
Hoe druk mens daai laaste bietjie uit jou soja boontjies? Dit begin by wat onder die grond gebeur! Ons gesels met Gerhard en Chris van Bontera oor rhizobiums, wortelontwikkeling en hoe Impact, Growmax en Dynamik-T jou sojas kan ondersteun. Maak seker jy weet waarna jy dié plantseisoen moet oplet. Vir meer inligting besoek: www.bontera.com/en-za #Sojabone #Rhizobium #Bontera #Impact #GrowMax #Dynamik-T #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Hoe kry jy meer uit jou sojas? 00:55 – Wat doen Rhizobium in ’n sojaplant? 02:50 – Hoe kry jy meer wortelknoppies op sojas? 04:19 – Wanneer moet sojasaad geënt word? 05:24 – Werk dieselfde Rhizobium-stam in elke grondtipe? 06:25 – Hoe ondersteun IMPACT Rhizobium en die wortelsone? 07:20 – Is voor-toediening of saadbehandeling beter? 08:06 – Hoeveel stikstof het sojas nodig? 10:38 �� Hoe verbeter jy vroeë wortelontwikkeling en ontkieming? 11:42 – Wat doen Dynamik-T en Trichoderma in sojas? 13:13 – Hoe beïnvloed temperatuur en vog mikrobes? 16:31 – Moet ’n boer verskillende Rhizobium-stamme gebruik? 17:17 – Wat beïnvloed soja-opbrengs? 19:32 – Hoe ondersteun biologie blom- en peulvorming? 21:46 – Hoe bou jy ’n sterker fondasie vir jou sojas?
21 Sept 2026
Wat kan jy doen om jou gewasse n better kans te gee om te floreer na skadelike weersomstandighede? Ons gesels met Albert, wat ons meer vertel oor watter produkte hulle gebruik het na die haelskade en watter impak dit gehad het. www.bontera.com/en-za #BonteraSA #Impact #GrowMax #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Apr 2026
Is dit holisties moontlik om met n volle Biologiese program jou risikos te verskans? Ons gesels met Rikus Nel wat al vir die afgelope 3 jaar van Bontera se produkte gebruik maak! https://www.bontera.com/en-za #Bontera #Impact #Fungibac #BioAssist #DynamicT #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Apr 2025