Loading results…
Loading results…
Tagged #impactxtra
2 results
Wat kan mens vandag doen vir 'n beter toekomstige sitrus- en makadamia-oes? Gerhard en Chris van Bontera verduidelik hoe grondgesondheid, wortels en boomreserwes saamwerk—en waar biologiese produkte soos Impact Xtra, Fungibac en Bio-Assist by jou bestaande program kan inpas. Kry jy die meeste uit jou insette? Vir meer inligting, besoek www.bontera.com/en-za #Bontera #Grondgesondheid #Boomgewasse #ImpactXtra #Fingibac #Bio-Assist #Sitrus #Makadamia #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Bontera op sitrus en makadamias 00:36 Boomreserwes en volgende jaar se oes 01:57 Waar begin jou beplanning ná oes? 02:45 IMPACT XTRA: grond en wortels 03:43 Waarom is boere skepties oor biologie? 05:40 Die voedselketting rondom jou wortels 07:05 Hoe kan ’n klein pakkie ’n verskil maak? 09:11 Biologie saam met jou chemiese program 10:30 Fungibac en die lewe bo die grond 12:40 Plantgesondheid en insekdruk 14:26 Bio-Assist en ondersteuning teen plantstres 16:29 Bio-Assist 100: ontwikkeling en registrasie 17:37 Plantreuke en insekte 18:41 Meer waarde uit jou bestaande insette 19:39 Praktiese toediening in jou boordprogram
04 Oct 2026
Hoe kan jy die lewe in jou grond "gekickstart" kry? Chris van Bontera vertel ons meer oor hoe Impact Xtra jou kan help daarmee. www.bontera.co.za #BonteraSA #ImpactXtra #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jan 2025