Loading results…
Loading results…
Tagged #jact9phev
1 result
Watter JAC-werkvoertuig pas die beste by jou plaas of besigheid? By die FarmSpace Pro Tour in Kroonstad kyk ons na die JAC T9 PHEV, wat petrol- en batterykrag kombineer, JAC se elektriese vragmotors, die T8 en die T6-dieselwerkesel. JAC beantwoord praktiese vrae oor reikafstand, laai, vragvermoë, brandstofverbruik, duursaamheid, onderdele, handelaars, herverkoopwaarde en waarborg. Meer inligting: https://jacmotors.co.za #JACMotorsSA #JACT9PHEV #JACT8 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Watter werkvoertuig pas by jou behoeftes? 00:20 – JAC T9 PHEV: petrol- en batterykrag gekombineer 01:13 – JAC se voetspoor in Suid-Afrika 01:42 – Elektriese vragmotors: vragvermoë en lopende koste 02:37 – Reikafstand, laai en roetebeplanning 03:07 – Die T9 se 24-uur-duursaamheidsrekord 03:54 – Onderdele, handelaars en herverkoopwaarde 04:50 – Enjinverrigting en brandstofverbruik 05:27 – Die JAC T6 as ’n praktiese werkesel 06:28 – Waarborg en ondersteuning ná die koop
31 Jul 2026