Loading results…
Loading results…
Tagged #jagbedryf
3 results
Johann gesels met Dries van Coller van PHASA oor die studie wat deur Prof Peet van der Merwe gedoen is oor die bydra wat die wildberyf maak aan die Suid Afrikaanse ekonomie, en hoekom die bevindinge so waardevol is. #phasa #jagbedryf #farmspace #farmspaceoutdoor #onspraatboer
01 Apr 2024
Ons praat met Dries van Coller van PHASA oor die hofsaak wat deur die humane society gebring is om die uitreik van jagkotas stop te sit, die uitspraak wat deur die hof gemaak is en hoekom die wiel begin draai in die jagbedryf se guns. #phasa #jagbedryf #farmspaceoutdoor #farmspace #onspraatboer
22 Feb 2024
Ons praat met Dries van Coller van PHASA na die SCI en DSC skoue in Amerika oor waar hy dink die jagbedryf staan, en hoekom die jaar se jagseisoen mense opgewonde moet maak. #phasa #jagbedryf #SCI #DSC #farmspace # farmspaceoutdoor #onspraatboer
15 Feb 2024