Loading results…
Loading results…
Tagged #jakarandailedefranceveiling
6 results
Die 6de Jakaranda Ile de France veiling vind vandag plaas by Fire And Wine net buite Pretoria. Ons praat met Mark oor wat jy kan verwag van die veiling. #IledeFrance #JakarandaIledeFranceVeiling #IledeFranceGenootskap #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Aug 2026
Hageland Ile de France is trots om BS 21-528 aan te bied. Hierdie jong ram se uitmuntende balans spreek vir homself. Met 'n kragtige manlike voorkoms loop hy ongelooflik gemaklik. Sy indrukwekkende vertoning by die nasionale skou van die jaar het hom die reserwe jongram-posisie besorg. #JakarandaIleDeFranceVeiling #HagelandIleDeFrance #IleDeFrance #Veiling #Farmspace #Onspraatboer
15 Aug 2023
BS 22-165 was eerste in haar klas onder 12 maande op die Nasionale Kampioenskappe. Sy het 'n besonderse ooilam by haar en is nie 'n ooi om te mis nie. Beskikbaar by die Jakaranda Ile De France Veiling op 19 Augustus 2023. #JakarandaIleDeFranceVeiling #IleDeFrance #Veiling #Farmspace #Onspraatboer
15 Aug 2023
BS 22-165 was eerste in haar klas onder 12 maande op die Nationale Kampioenskappe. Sy het 'n besonderse ooilam by haar en is nie 'n ooi om te mis nie. Beskikbaar by die Jakaranda Ile De France Veiling op 19 Augustus 2023. #JakarandaIleDeFranceVeiling #IleDeFrance #Veiling #Farmspace #Onspraatboer
14 Aug 2023
Nasionale Junior en Reserwe Groot kampioen ram, BS 21-486 beskikbaar die naweek by die 3 de Jakaranda Ile De France Veiling. Hierdie is 'n ram met besonder baie vleis en breedte. Hy sal 'n aanwins wees vir enige stoet. #JakarandaIleDeFranceVeiling #IleDeFrance #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
14 Aug 2023
Ek gesels met Flip en Mark van die Hageland Ile de France stoet oor wat jy op die veiling kan verwag, hulle aanbod en wat hierdie veiling so spesiaal maak. Die Jakaranda Ile de France Veiling vind volgende Saterdag, 20 Augustus 2022, plaas. Hier kom 'n wit warm veiling - so moet nie uitmis nie! #JakarandaIledeFranceVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2022