Loading results…
Loading results…
Tagged #jbhsimbra
4 results
Is jy reg vir JBH Simbras se 10de produksie veiling? Moet nie die Simbra Veiling mis nie. Datum: 22 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Plaas Rietgat Lichtenburg #JBHSimbra #SimbraVeiling #Farspace #OnsPraatBoer
20 Feb 2024
Waarna kan jy uit sien op JBH Simbra se veiling? Kontak Rocco Botha vir meer inligting op 076 205 5116 #JBHSimbra #Simbra #Farmspace #OnsPraatBoer
15 Feb 2024
JBH spog al vir 10 jaar met kwaliteit op hul produksie veilings, ons vind meer uit oor die bulle wat gebruik word in die kudde, naspeurbaarheid en die Simbra as JBH se ras van voorkeur. Veiling: 22 Februarie Plek: Rietgat, Lichtenburg Tyd: 11:00 Aanlyn: SwiftVee #JBHSimbra #SimbraVeiling #Farspace #Onspraatboer
14 Feb 2024
JBH Simbras se 10 de produksie veiling is om die draai. Moet dit nie mis nie. Rocco vat ons deur die beeste wat hy die jaar op die produksie veiling het. Datum: 22 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Plaas Rietgat Lichtenburg #JBHSimbra #SimbraSA #Farmspace #Onspraatboer
05 Feb 2024