Loading results…
Loading results…
Tagged #jumardisantas
26 results
The Selection Sale 2024 van Jumardi Santa's, regreeks vanaf Baberspan. #TheSelectionSale #JumardiSantas #SantaGertrudisBeeste #SantaGertrudisSA #Dorpers #DorperSA #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2024
Sandra van Doornkom Santa's vertel ons van haar prag bul, Lot 29, wat later vandag op aanbieding gaan wees hier by die Selection Sale by Jumardi Santa's. #TheSelectionSale #JumardiSantas #SantaGertrudisBeeste #SantaGertrudisSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2024
Ons gesels met Riaan van Red Barrel Stud Breeders die oggend van die Selection Sale by Jumardi Santa's oor die bulle wat hy veiling toe gebring het. #TheSelectionSale #JumardiSantas #SantaGertrudisBeeste #SantaGertrudisSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2024
Marius Nel van Karoo-Osche vertel ons van die gehalte Dorpers en wit Dorpers wat môre beskikbaar is by die Selection Sale by Jumardi Santa's en wat hulle geheim is om sulke kwaliteit skaap te kan lewer. #TheSelectionSale #JumardiSantas #DorperSkaap Dorper Sheep Breeders' Society of South Africa #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2024
Yolanda, rasbestuurder van die Santa Gertrudis SA genootskap, vertel ons van die keuring en kwaliteit by vanjaar se Selection Sale by Jumardi Santa's se veiling wat môre plaasvind. #TheSelectionSale #JumardiSantas #SantaGertrudisBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2024
Waarop fokus Jumardi Santas as dit kom by die seleksie van hulle vroulike diere? Juan vertel ons meer voor hulle 2de Produksie Veiling op 5 September 2024. Lees die volledige artikel hier: https://farmspace.co.za/articles/jumardi-santa-stoet-tweede-produksieveiling-op-5-september-2024/ #JumardiSantas #SantaGertrudisSA #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Aug 2024
Marius Freeman van Jumardi Santa's gesels na hulle eerste Santa Produksieveiling. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
Steven Matthews van Karoo-Ochse Vryburg Edms Bpk gesels met ons oor The Selection Sale van Jumardi Santa's. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
The Selection Sale regstreeks vanaf Barberspan, Sannieshof. Jumardi Santa's bied aan hul eerste produksie veiling. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
Amy Williams van Barberton gesels oor die Santa Gertrudis. Hierdie skotse tannie is 'n stukkie bederf, luister saam. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
Yolanda Venter van die Santa Gertrudis genootskap gesels oor die Jumardi Santa's se aanbieding by die The Selection Sale. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
Marius Nel van Karoo-Ochse Vryburg Edms Bpk oor die The Selection Sale. Santa en Dorpers val môre hier by Barberspan onder die Hammer. Jy kan ook aanlyn bie met MEERKAT Online Auctions. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
FF21-02 is 'n potensiële stoetbul en nog ‘n fantastiese seun van die bekende SS13-31 (Champ). Hy is 'n jong bul met ‘n blink toekoms. Die bul het goeie diepte, breedte en lengte. n’ Bul met ‘n besonderse mooi kop, sterk rug en skoon onderlyn. FF 20-02 is 'n bul wat gemaklik loop, goed gespierd is en wat baie goed agter sy blad gevul is. Hy is 'n bul wat reg deur baie vleis dra. Die bul het besonderse vleis kwaliteite en baie kapasiteit en is beskikbaar op die Selection Sale op 12 September 2023. #JumardiSantas #SelectionSale #SantaGertrudis #Farmspace #OnsPraatBoer
06 Sept 2023
FF20-45 is 'n potensiële stoetbul en seun van Poena bul FF16-11 (Benjamin). Hy is self in die Jumardi Santas stoet gebruik met 'n baie groot sukses, sy eerste kalwers het begin val en lyk baie baie belowend. Hy is 'n bul met goeie diepte, breedte en lengte. Hy het 'n besonderse mooi kop, en skoon onderlyn wat baie goed agter sy blad gevul is. Hy loop gemaklik en dra baie vleis in sy agterkwart. Sy skrotum omtrek is 41.5 cm. #JumardiSantas #SelectionSale #SantaGertrudis #Farmspace #OnsPraatBoer
04 Sept 2023
FF20-51 van Jumardi Santas is 'n potensiële stoetbul en seun van die bekende SS13-31 (Champ) wat beskikbaar is op 12 September 2023. 'n Bul met goeie diepte, breedte en lengte. Hy het 'n baie mooi kop, sterk rug en skoon onderlyn wat gemaklik loop met baie vleis en wat baie goed op veld sal presteer. #JumardiSantas #Santa #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
31 Aug 2023
Juan Freeman van Jumardi Santa's gesels met ons voor die SANTA SELECT SALE 2022 wat môre hier op Vryburg plaasvind. Dit is nog nie te laat om te registreer nie! #SantaSelectSale2022 #JumardiSantas #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2022
Jumardi Santa's bied ook 'n paar verse by more se Santa Select Sale aan. Jy wil nie uitmis nie! #JumardiSantas #SantaSelectSale #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2022
Jumardi Santa's bied met trots FF 19-36 by die Santa Select Sale aan. 'n Klipharde bul met uitsonderlike lengte, breedte; het 'n baie goeie skede en dra baie vleis, asook baie sterk oor sy toplyn. Onthou 13 Septermber 2022 by die Vryburg Skougronde! #JumardiSantas #SantaSelectSale #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2022
Jumardi Santa's bied met trots FF 19-22 by die Santa Select Sale aan. 'n Baie goeie medium raam bul met sterk rug en skoon onderlyn. Kan met gemak op verse gebruik word. Sien jou 13 Septermber 2022 by die Vryburg Skougronde! #JumardiSantas #SantaSelectSale #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2022
Jumardi Santa's bied met trots FF 19-17 by die Santa Select Sale aan. Poena, seun van Hezekiah Benjamin FF16-11, 'n lang bul met genoeg vleis en goeie teelwaardes. Onthou 13 Septermber 2022 by die Vryburg Skougronde! #JumardiSantas #SantaSelectSale #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Sept 2022