Loading results…
Loading results…
Tagged #jwllandbou
12 results
Soek jy 'n trekker met dik perde teen 'n bekostigbare prys? Kom kyk na die Versatile by JWL Landbou op Nampo 2026. Ons hoor by Werner wat hierdie trekkers soveel anders maak as die ander. https://www.jwl.co.za/ #JWLLandbou #Versatile620 #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
'n Kuilvoer baler op Nampo 2026? Kom ons hoor wat se JWL Landbou. Werner verduidelik vir ons hoe presies hierdie masjien werk. https://www.jwl.co.za/ #JWLLandbou #KuilvoerBaler #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Watter landbou oplossings het JWL vir jou op Nampo 2026? Werner vat my deur hulle stalletjie en wys wat hulle vir jou kan bied. https://jwlstanderton.co.za/ #JWLLandbou #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
Die geheim van lusern is om saggies te werk. ROC se merger vat jou lusernboerdery na die volgende vlak! Werner wys ons. https://www.jwl.co.za/ #JWLLandbou #ROC #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Nov 2025
'n Spesiale dis met 4 rye skottels - die Salford 5200 Enforcer by die FarmSpace Pro Tour Mpumalanga, versprei deur JWL Landbou Voorsieners. Kry jou kaartjie vir FS Pro Tour nou: www.farmspace-ticket.co.za | Angeliqa - 078 381 5298 #JWLLandbou #Salford #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Mar 2025
Fendt 1050, die sterkste TREKKER op die mark by die FarmSpace Pro Tour Mpumalanga dag in Bethal. Jy hoef nie krag in te boet vir veelsydigheid nie. Kry jou kaartjie vir FS Pro Tour nou: www.farmspace-ticket.co.za | Angeliqa - 078 381 5298 #AGCO #Fendt #JWLLandbou #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Mar 2025
Hoe gaan JWL jou lewe in die boerdery makliker maak? Werner Nel vertel ons wat hulle alles vir jou kan bied in die ooste van die land. www.jwlermelo.co.za #JWLLandbou #ErmeloHooidag2025 #Hooitoerusting #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2025
"Die brandstofverbruik is uitstekend! En die tweede beste ding is die ""suspension”. Dit is wat Charles Griffiths oor die Massey Ferguson 8737 S te sê het. Rand vir perdekrag - hierdie trekker is 'n 272 kW monster en sal jou lewe verander! Klik op die skakel hieronder om meer uit te vind en 'n kwotasie te kry of bel vir Werner van JWL by 079 506 7495. https://jwlermelo.co.za/massey_ferguson.php?id=55&model_series=MF%208700%20S%20Series #WonderfonteinDemodag2024 #AGCO #MasseyFerguson #JWLLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Nov 2024
'n Ordentlike, dik, wye Bok.I 10m hoëspoeddis. Wat is Werner van JWL Landbou se ervaring die afgelope paar jaar? www.boki.co.za #AmersfoortDemodag2024 #BokImplemente #JWLLandbou #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2024
Wat is die boere se ervaring met Bok.I se inline rippers en voeg dit waarde vir jou toe? Werner Nel van JWL Landbou vertel meer. www.boki.co.za #AmersfoortDemodag2024 #BokImplemente #JWLLandbou #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2024
Massey Ferguson Roadtrip 2024 - JWL Landbou in Standerton. Hoe lyk dit by die Standerton dealership? Kom ek wys julle. www.jwlstanderton.co.za #AGCO #masseyferguson #jwllandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Feb 2024
Moniteer jou kunsmis Wireless saam met JWL Landbou op @Nampo 2023. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #JWLLandbou #Farmspace #OnsPraatBoer
19 May 2023