Loading results…
Loading results…
Tagged #kampioenskappe
5 results
Wimpie vertel ons meer oor die Senior Ile de France Ooi Kampioen asook waarna jy moet kyk by die 2024 SA Ile De France Kampioenskappe. #BloemShow2024 #IleDeFrance #Kampioenskappe #SeniorOoi #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2024
Wimpie wys ons meer oor hoe hulle 'n junior ooi evalueer tydens die 2024 SA Ile de France Kampioenskappe. #BloemShow2024 #IleDeFrance #Kampioenskappe #JuniorOoi #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2024
Die 2024 SA Ile de France Nasionale Skou en Elite Veiling was weereens 'n reuse sukses! Dankie aan elke teler wat kom deelneem het, ons maak volgende jaar weer so. #IleDeFrance #NationaleSkou #EliteVeiling #Kampioenskappe #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 May 2024
Wat kan julle verwag by Ile De France se Nasionale Kampioenskappe wat more plaasvind by Bloem Skou 2024? Rutger gesels met Stefan Conradie, voorsitter van Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA. Kyk gerus uit Saterdag 27 April wanneer die Kampioenskappe 'Live' uitgesaai gaan word op Farmspace. #BloemShow2024 #IleDeFrance #Kampioenskappe #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Apr 2024
Ons gesels met Kobus Lötter oor die Wêreld Boerbok Kampioenskappe en Skou wat by Bloemskou aan die gang is. Die groot kampioene word Donderdag aangekondig en Vrydag is die groot veiling! #Boerbok #Kampioenskappe #Skou #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2023