Loading results…
Loading results…
Tagged #king_price_agri
28 results
Bonheur Brafords se eerste Produksie regstreeks vanaf Bethal, Mpumalanga. Moontlik gemaak deur King Price. #FarmSpace #King_Price_Agri
24 Jun 2021
K2 of soos hulle vandag bekend staan Limagrain se Fanie Yssel, Fanie Meiring en Nicky gesels oor die groot skuif en wat dit vir jou as boer beteken. #Limagrain #King_Price_Agri #TotalAgri #Husqvarna #vsagri
09 Mar 2021
Heuningkrans Merino Ram Veiling. #heuningkransmerinos #King_Price_Agri #TotalAgri #FarmSpace
08 Mar 2021
Heuningkrans Merino Ram Veiling. #heuningkransmerinos #King_Price_Agri #TotalAgri #FarmSpace
05 Mar 2021
Jordaan & Seuns Merino Ram veiling. Regstreeks vanaf Cradock. #TotalAgri #vsagri #King_Price_Agri #Husqvarna
16 Feb 2021
Andrew Jordaan gesels met ons oor hulle veiling, boerdery. Kom luister gerus saam. #TotalAgri #vsagri #King_Price_Agri #farmspace
12 Feb 2021
https://www.youtube.com/watch?v=ILh3vMmVyRM Cape Prestige Boran Auction live from Mosselbaai. #FarmSpace #King_Price_Agri #TotalAgri #boran #capeprestige
16 Nov 2020
Mambushi Boran veiling regstreeks vanaf Castle de Wildt. #FarmSpace #King_Price_Agri #TotalAgri #mambushi
02 Nov 2020
Die 21ste Oktober is die Nguni se sentrale Klub veiling met meer as 80 lotte beskikbaar is daar werklik iets vir almal. Hoor wat Archie te sê oor die veiling. Vie meer inligting besoek die webstuiste http://nguniklub.co.za #TotalAgri #King_Price_Agri
20 Oct 2020
Dr. Chris gee ons agtergrond oor sy plaas, die Borane wat hier loop en die pad wat hy gestap het om Zambiese en Kenya lyne in Suid-Afrika te teel. #Farmspace #King_Price_Agri #TotalAgri
20 Oct 2020
Chris De Brouwer gesels or die skuif van diere vanaf die kaap na die res van die land. Die sukses wat hy gehad het en die Nguni ras se kry so bietjie fokus. #FarmSpace #Nguni #TotalAgri #King_Price_Agri
15 Oct 2020
Die Hurwitz Broers is bekend vir die innoverende manier waarmee hulle landbou aandurf. Die aanstelling van Antia van der Westhuizen is 'n duidelike teken dat hulle nie terug sit en wag nie. Antia gesels oor haar rol op die plaas en die opkomende Boran veiling. Sien al die lotte en photos op https://boranauction.co.za/ #HurwitzFarming #FarmSpace #TotalAgri #King_Price_Agri
07 Oct 2020
Claas & Hurwitz se verhouding kom al n lang pad, kom vind uit waarom. Gerrit Diedericks vertel ons. #Trekland #Claas #TotalAgri #King_Price_Agri #FarmSpace
06 Oct 2020
Christopher Havenga neem ons deur die fantastiese aanbieding van Hurwitz Farming. #BoranSummerSale #HurwitzFarming #King_Price_Agri #TotalAgri #FarmSpace
06 Oct 2020
SImeon oor wat hul Boran aanbieding so spesiaal maak. Moenie die Hurwitz Farming Boran-somerverkoping môre om 11:00 misloop nie! #HurwitzFarming #TotalAgri #King_Price_Agri #FarmSpace
06 Oct 2020
Regstreeks uitsending van die Bosiu Borane veiling. #Bosiu #TotalAgri #King_Price_Agri #farmspace
18 Sept 2020
Boran Summer Sale at Hurwitz Farming on the 7th October. Something for everyone! Come and have a listen . . . #HurwitzFarming #TotalAgri #King_Price_Agri #FarmSpace
17 Sept 2020
Bosiu Borane Veiling deurstap saam met Christopher Havenga. Tinus en Christopher bespreek 'n paar lotte en neem jou deur die veiling. #Bosiu #TotalAgri #King_Price_Agri #FarmSpace
16 Sept 2020
Is farming with buffalo as easy as one thinks? Listen to Alan van Coller from Alden Buffalo's experience on farming with this phenominal animal. #AldenBuffalo #King_Price_Agri #TotalAgri #FarmSpace
11 Sept 2020
Hotspot Auction live from the Oatlands Farm. #Hotspot #FarmSpace part2 #King_Price_Agri #TotalAgri
10 Sept 2020