Loading results…
Loading results…
Tagged #kleinkaroosaad
12 results
Wat kan jy vanaf Kemfert Solutions deur Klein Karoo Saad Produksie verwag? Luister 'n bietjie watter produkte en diens hulle alles vir jou boerdery verskaf. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #KemfertSolutions #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2026
Watse waarde kan Klein Karoo Saad vir jou in die toekoms toevoeg? Bernard Hoepfner van Agrofors vertel ons meer oor hulle lusern kultivars en hoe KKS se program werk. Gaan kyk ook na al die verskillende saad / produkte opsies wat hulle beskikbaar het op www.agrofors.co.za. #Agrofors #KleinKarooSaad #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Dec 2025
Ons weet almal dat bye die hartklop van bestuiwing is. Daar is 'n klomp uitdagings, so waarna moet jy kyk as hulle 'n byekorf op jou plaas aflaai? En dan kry jy 'n byevanger - hoe maak jy om dit op te slaan? Kobus Vos en Daniel van Klein Karoo Saad Produksie vertel ons meer. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2025
Wat is die standaarde wat jy moet volg wanneer dit by saad produksie kom? Leon Banting van Klein Karoo Saad Produksie verduidelik ons meer wat die verskillende goed is waarna hulle kyk en dat jy moet weet wanneer jy saad by hulle koop dit reg gaan wees. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2025
Waar kom daardie lekker ui op 'n "hamburger" vandaan? Malcolm Wagner vertel ons meer waar Klein Karoo Saad Produksie se uiesaad-program begin het, hoekom dit die hartklop van die Karoo is en maak dat hierdie boere op hul plase bly. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Nov 2025
Hoe beïnvloed blom - en die bestuiwing daarvan - jou uie se saad produksie? Albert Bestbier van Klein Karoo Saad vertel ons meer hoe dit werk en hoekom dit belangrik is. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #Blomproewe #Bestuiwing #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2025
By Klein Karoo Saad is hulle besig met navorsing - spesifiek met betrekking tot bestuiwing. Ons luister wat Dr. Ezette du Rand te sê het oor wat gebeur, kan iets daaraan gedoen word en hoe kan ons sekere risiko's bestuur. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #Agrofors #Navorsing #Bestuiwing #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Nov 2025
Hoekom is Agrofors die regte lusern om daar by jou in te stoot? Bernard Hoepfner vertel ons meer by Klein Karoo Saad se demodag. Gaan lees ook meer oor die verskillende saad / produkte wat hulle beskikbaar het op www.agrofors.co.za. #Agrofors #KleinKarooSaad #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Nov 2025
Wat is een van dié belangrikste goed wat die Karoo aan die gang hou? Nico Mienie van Klein Karoo Saad vertel ons meer by die demodag oor hulle uiesaad-produksie program wat hulle hardloop en hoe dit werk. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #UieProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Oct 2025
Is jy opsoek na 'n besigheid wat daadwerklik vir jou waarde kan toevoeg? David Malan is nou al vanaf 1995 betrokke by Klein Karoo Landbou Kooperasie en hulle saadproduksie afdeling, hy vertel ook hoe sy "journey" sover is. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #80Jaar #Agrofors #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2025
Hou vas aan jou matras, want Klein Karoo Saad het 80 geword! Hulle bied 'n wye saadprodukreeks aan, insluitend groente, weiding en agronomiese gewasse. Kyk die video om te sien wat jy alles gemis het. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #80Jaar #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Oct 2025
Klein Karoo Saad vier 80 jaar van toewyding, groei en samewerking! Kyk die hoogtepunte — van nostalgiese oomblikke tot die hedendaagse innovering — en herdenk saam die mense, projekte en suksesse wat behaal is. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Oct 2025