Loading results…
Loading results…
Tagged #klipkraaldemodag2024
4 results
Wat moet jy weet van Kverneland se CLG II ripper? Philip van Jupidex vertel presies hoe hierdie implement aanmekaar gesit is en werk. www.jupidex.co.za | +27 (0)33 386 3574 | info@jupidex.co.za #KlipkraalDemodag2024 #Jupidex #Kverneland #CLGII #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2024
Wil jy reste met genoeg suurstof, ens. in die grond inwerk? Philip van Jupidex vertel ons meer oor Kverneland se Enduro Pro kultivator. www.jupidex.co.za/product/kverneland-enduro-pro | +27 (0)33 386 3574 | info@jupidex.co.za #KlipkraalDemodag2024 #Jupidex #Kverneland #EnduroPro #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2024
Klipkraal Demodag 2024 was een van die top demodae vir 2024. Ons het die dag saam met hulle spandeer en 'n paar uitstekende hoogtepunte vasgevang. #KlipkraalDemodag2024 #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2024
Hoe kan Van Zyl Staalwerke se subsoiler jou grond los maak? Rieme Smith vertel ons meer hoekom hierdie implement springs op het en hoe dit werk. Website: https://vzsgroup.co.za/ #KlipkraalDemodag2024 #VanZylStaalwerke #Subsoiler #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Sept 2024