Loading results…
Loading results…
Tagged #kompak
1 result
Wat gebruik jy as jy iets moet skuif, maar daar’s nie plek vir ’n groot masjien nie? Merlo se kompakte Cingo-reeks is gemaak vir klein spasies en vinnige skuif werk. Dis kompak, eenvoudig en baie meer veelsydig as wat dit lyk. #Merlo #Kompak #Cingo #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Merlo in Italië 0:23 ’n Short Circuit-robot met ’n grassnyer-enjin? 1:00 Wat is die Merlo Cingo-reeks? 1:34 Cingo M500 DP: 500 kg skop en dumper 2:11 Klein hope grond en sand skuif 2:32 Petrol-enjin en hidrouliese kontroles 3:08 Cingo M700 TD tool carrier 4:01 Die grootste Cingo: bestuur van die platform af 4:35 Draai op die plek 4:55 Vir nou plekke en turf-werk 5:11 CAT 1 driepunt en koppeling 6:09 Teleskopiese boom en palletvurke 6:31 Diesel-enjin, spoed en hidrouliese sokke 7:00 ’n Kompakte vurkhyser? 7:22 Elektries en outonoom
30 Sept 2026