Loading results…
Loading results…
Tagged #koringoes
1 result
Groter beteken nie noodwendig swaarder of stadiger nie! Ludwig Becker deel sy eerstehandse ervaring met ’n 50-voet GTS aluminium drapertafel in koring. Van groen, swaar materiaal tot nat lande: die tafel se laer gewig, egalige materiaalvloei en rigid/flex-verstelling maak ’n merkbare verskil. Sy daaglikse kapasiteit het van ongeveer 25–27ha na sowat 35 ha beweeg. Hy verduidelik ook waarom die prys, beskikbaarheid van onderdele en diens van GTS vir hom deel van die besluit was. 🌐 www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Koringoes #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kan ’n 50-voet GTS drapertafel die werk hanteer? 00:25 Hoekom ’n GTS en hoekom 50 voet? 00:59 True flex vir koring én soja 01:38 Kan die stroper ’n 50-voet tafel hanteer? 02:03 Eerste ervaring in swaar en groen materiaal 02:37 Van 25–27ha na sowat 35ha per dag 03:14 Hoe hanteer die ligter aluminium tafel? 04:16 Aluminium raamwerk en tafelsterkte 05:10 Onderdele en Schumacher-snymestelsel 06:08 Waarom ’n draper beter materiaalvloei gee 07:19 Egalige invoer van materiaal na die stroper 08:11 Maklike rigid- en flex-verstelling 09:16 Hoe vergelyk die GTS se prys? 10:20 Diens, inruil en ondersteuning van GTS
27 Nov 2026