Loading results…
Loading results…
Tagged #kragdag2022
5 results
Jonathan veduidelik vir ons by KragDag wie Algar is, wat hulle doen en hoe hulle veehanteringstoerusting werk. #Algar #KragDag2022 #DoenJouEieDing #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2022
Ons gesels met Van Rooy van Afrison LED by KragDag Ekspo 2022 oor wie hulle is en watter LED oplossings hulle vir die landbou industrie bied. www.kragdag.co.za #AfrisonLED #KragDag2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2022
Ons gesels met Tommie van Tal-Tec hier by KragDag Ekspo 2022. www.kragdag.co.za #TalTec #KragDag2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2022
Alternatiewe krag, opvoedkunde, veiligheid, landbou, buitelewe en kragtoerusting is van die onderwerpe wat KragDag aanspreek. Bring jou familie en geniet die dag saam met gaskunstenaars in die biertuin. Doen jou eie ding - KragDag! Koop jou kaartjies by www.kragdag.co.za #KragDag2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2022
Ons gesels met Sone oor wie en wat KragDag is, asook wat jy van die 11de tot 13de Augustus 2022 kan verwag. Energie, wateroplossings, opvoeding en landbou... Moenie kragdag misloop nie! Koop jou kaartjies by www.kragdag.co.za #KragDag2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2022