Loading results…
Loading results…
Tagged #kyknet
8 results
Wat beteken Lamb Champs vir die boere en hulle boerdery? Sybrand vertel ons meer oor sy ervaring by die skou. www.lambchamps.co.za/ #LambChamps #KykNet #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2026
Lamb Champs is op KykNet 20:00! Maak seker jy kyk uit vir dit. JP gaan by Lamb Champs wees en hy vertel ons meer oor wat Lamb Champs vir hulle boerdery beteken. www.lambchamps.co.za #LambChamps2026 #KykNet #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jun 2026
Lamb Champs Seisoen 2! Louis en die span is terug met 'n Meatmaster! Ontmoet die mense en families agter Suid-Afrika se skaapboerdery, van die Karoo tot die Boland. Skakel in: Woensdae om 20:00 op KykNet! #LampChamps #KykNet #Meatmaster #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2026
Wonder jy hoe Lamb Champs begin het? Iné Bester vertel meer oor die oorsprong van die kompetisie, die visie daaragter en waarom sy so trots is op hoe die reeks gegroei het. Moenie Seisoen 2 van Lamb Champs misloop nie – nou op kykNET. www.saai.org www.lambchamps.co.za #LambChamps #kykNET #SAAI #LandbouStories #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2026
Wat beteken dit regtig om ’n ware kampioenboer te wees? Jason Davel, van die Ile de France Donkerberg Boerdery, vertel hoe Lamb Champs sy boerdery kennis vergroot en gehelp het om sy plek as 'n suksesvolle skaapteler in te neem. https://lambchamps.co.za/ Kyk uit vir Lamb Champs elke Sondagaand om 20:00 op KykNET! #LambChamps #DonkerbergBoerdery #IleDeFrance #KykNET #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Apr 2025
Kyk hoe Enoch Ralehoko sy pad na sukses stap met die ondersteuning van Lamb Champs! Hy vertel ons meer hoe Lamb Champs nie net sigbaarheid aan sy boerdery toegevoeg het nie, maar ook trots, selfvertroue en toegang tot nuwe markte! Kyk uit vir Lamb Champs elke Sondagaand om 20:00 op KykNET! https://lambchamps.co.za/ #LambChamps #KykNET #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Apr 2025
Lamb Champs maak golwe op die plaas én op TV! Trudine Leonard deel haar storie oor wat Lamb Champs vir haar boerdery beteken, van nuwe blootstelling tot trots in hul vleisproduksie! Moenie die nuwe Lamb Champs TV-reeks misloop nie, elke Sondagaand om 20:00 op KykNET! #LambChamps2025 #KykNet #VleisVanGehalte #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Apr 2025
Van plaas tot bord, sien hoe passie, harde werk en ware boeretrots die beste lamsvleis in die land lewer! Boela Wolmarans deel sy passie vir boerdery, hoekom Lamb Champs vir hom soveel beteken en die waarde wat dit vir sy boerdery toegevoeg het! Maak ook seker jy mis nie die splinternuwe Lamb Champs TV-reeks op kykNET nie, elke Sondagaand om 20:00 op DStv! #LambChamps2025 #KykNET #BoerMetTrots #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Mar 2025