Loading results…
Loading results…
Tagged #lambchamps2023
31 results
Lamb Champs 2023 was aan die brand! Geluk aan die wenners en baie dankie aan al die borge wat hierdie dag 'n GROOT sukses gemaak het. Wees op die uitkyk vir die volgende datum, want glo ons - jy wil daar wees. www.lambchamps.co.za | Met trots gebring aan jou deur Saai. www.saai.org/en/ Kyk die volle onderhoud hier met die wenner, Paul van Rooyen: https://youtu.be/joDfQoCVCDA #LambChamps2023 #Saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Aug 2023
CDP Auctioneers borg die boerbok spit afdeling by Lamb Champs 2023. Ons gesels met Willem, die groot kampioen van die dag oor sy ervaring asook hoe jy jou bok so lekker kan laat proe. #cdpauctioneers #grootkampioenboerbok #spitbraai #saai #lambchamps2023 #farmspace #onspraatboer
12 Aug 2023
Marco het met Regina, 'n gesoute Ile De France teler gesel oor haar ervaring van Lamb Champs 2023 en hoekom hulle sommer 'n paar skape ingeskruif het. #iledefrance #saai #lambchamps2023 #farmspace #onspraatboer
11 Aug 2023
Paul van SINVAC, een van Lamb Champs 2023 se groot borge, vertel hoekom hulle as borg betrokke geraak het asook hoekom hulle aan die boere wil teruggee. www.lambchamps.co.za #LambChamps2023 #Saai #Sinvac #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Aug 2023
Stefan van Case IH vertel hoekom hulle al van laas jaar af betrokke is by Lamb Champs 2023. Hoekom is dit vir hulle belangrik en wat is die waarde vir die boer? www.lambchamps.co.za Met trots gebring aan jou deur Saai. www.saai.org/en/ #LambChamps2023 #CaseIH #Saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Aug 2023
Wie was skaap nommer 50 by Lamb Champs 2023? Tertius boer met Ile de France in Basfontein area en is die jaar "weer" terug om deel te neem. www.lambchamps.co.za Met trots gebring aan jou deur Saai. www.saai.org/en/ #LambChamps2023 #IledeFrance #Saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Aug 2023
Ian Colyn van Meerkat Online Auctions was by Lamb Champs 2023. Wat dink hy van die dag asook wat dit vir die land en skaap se waardeketting beteken? www.lambchamps.co.za Met trots gebring aan jou deur Saai. https://saai.org/en/ #LambChamps2023 #Saai #MeerkatOnlineAuctions #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Aug 2023
Ons praat met Anton Nel, skaap nommer 63, en vind uit hoe hy van laas jaar af verbeter het asook wat dit vir sy boerdery beteken. www.lambchamps.co.za Met trots gebring aan jou deur Saai. https://saai.org/en/ #LambChamps2023 #Suffolk #Merino #Saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Aug 2023
Danie Greef en Hannes van Staden - skaap nommers 17 en 54. Met wat boer hulle en hoekom dink hulle hul skape gaan dit deurtrek by Lamb Champs 2023. www.lambchamps.co.za Met trots gebring aan jou deur Saai. https://saai.org/en/ #LambChamps2023 #Saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2023
Net 170 jaar? Renier Grobler vertel ons waar hy vandaan kom, wat sy veld Merino skape eet en hoe hy oor sy spit voel. www.lambchamps.co.za #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2023
Koue help vir skaapvleis. 3de op Lamb Champs 2023, Leon Struwig van koue Dullstroom vertel ons oor sy Vleismerino hier by Lamb Champs 2023 op Loftus Versveld. Met trots gebring aan jou deur Saai. www.saai.org/en/ #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2023
Kom, kom, kom proe hier... Dit is een van die lekkerste skape. Ons hoor by Niel en Marietjie hier by Lamb Champs 2023 wat hulle geheim is. www.lambchamps.co.za #LambChamps2023 #Husqvarna #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2023
Wat is so lekker soos 'n Meatmaster? Skaap nommer 75 by Lamb Champs 2023. Ons gesels met Wian al die pad van Loxton af. Ons het hom vroeër vandag gevang met 'n bok. www.lambchamps.co.za #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2023
Skaap 57 deur Basie van Wyk is 2de op Lamb Champs 2023. #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2023
Hoe was Lamb Champs 2023? Francois van Saai vertel ons. #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2023
Wenner van Lamb Champs 2023. Wat het Paul van Rooyen ingeskryf? #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2023
Skaapkop eet kompetisie op Lamb Champs 2023... Hou kop manne hou kop. #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2023
As jy nie hier was nie het jy uit gemis. Kyk net hierdie heerlike skaapvleis by Lamb Champs 2023! #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2023
Wian gesels oor sy Angora bok spit hier by Lamb Champs 2023. Ken jy die vleis? #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2023
"Free range" lamsvleis van Kleinhans Free Range, net buite Pretoria. Kom vind uit hoe sy dinge werk hier by Lamb Champs 2023. #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2023