Loading results…
Loading results…
Tagged #lambchamps2024
25 results
Lamb Champs Reitz is more, 28 September 2024. Dit begin 10:00, daar gaan 50 skape op spit wees en die rugby word uitgesaai. Moet dit nie mis nie! Kaatjies is aanlyn of by die hekke beskikbaar. https://lambchamps.co.za/?lang=en #LambChamps2024 #Reitz #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Sept 2024
Lamb Champs Reitz gaan die 28 September 2024 gebeur. Merk dit in jou dagboek en maak seker jy is daar! Minki van der Westhuizen gaan daar wees en 50 skape word gespit. www.lambchamps.co.za #LambChamps2024 #50Skape #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2024
Was jy by Lamb Champs 2024? Dit was n dag, propvol vermaak, meer as 100 spitte en die Lamb Champ 2024 koning is bekroon. www.lambchamps.co.za #LambChamps2024 #LamSpit #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Aug 2024
Talking to Nkhumeleni Genetics, Rotshidzwa tells us more about the meatmaster and why they chose it as a breed. #LambChamps2024 #NkhumeleniGenetics #FarmSpace #WeSpeakFarmer Meatmaster Sheep Breeders' Society SA
22 Jul 2024
Nompumelelo from Bukhosibemvelo Boerdery gesels oor haar boerbokke by Lamb Champs 2024. #LambChamps2024 #BukhosibemveloFarming #Boerbok #bokvleis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Hoekom dink Telana dat die Kalahari Reds die beste vleis het by Lamb Champs 2024. #LambChamps2024 #KalahariReds #bokvleis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Hierdie gesin begin die kinders van kleins af in die bedryf kweek. Miané is 7 jaar oud en het haar eie boerbok ingeskryf vir Lamb Champs 2024. #LambChamps2024 #Boerbok #bokvleis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Skaapkop eet kompetisie by Lamb Champs 2024. #LambChamps2024 #Skaapkop #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Ons gesels met PW van Red Ribbon Stud - Sheep and Goats by Lamb Champs 2024 oor hulle boerdery en die bok wat hy ingeskryf het. #LambChamps2024 #RedRibbonStud #bokvleis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Ons gesels met die boerbok manne hier by Lamb Champs 2024. Kom leer bietjie saam... #LambChamps2024 #Boerbok #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Hoe voeg Lamb Champs 2024 waarde toe tot die familie boer? Theo de Jager van Saai vertel ons wat die filosofie is agter hierdie inisiatief. #LambChamps2024 #Saai #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Hierdie vleis merino loop baie lekker! Belmont Lambs, No 29, haal alles uit by Lamb Champs 2024. #LambChamps2024 #BelmontLambs #SAVM/SAMM #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Gawie en Bianca het 'n meatmaster ingeskryf vir Lamb Champs 2024. Hoe gaan hulle skaap vaar in die kompetisie? #LambChamps2024 #MeatmasterSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Wat is Moer 'n Boer en hoe werk dit? Cameron vertel ons meer hier by Lamb Champs 2024. #LambChamps2024 #MoerNBoer #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Ons gesels met Jason van Donkerberg Boerdery by Lamb Champs 2024 oor hulle boerdery en sy verwagtinge vir die dag. #LambChamps2024 #DonkerbergBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Ons gesels met Revan by Lamb Champs 2024 oor hulle boerdery en sy verwagtinge vir die dag. #LambChamps2024 #SAVM/SAMM #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Ons gesels met Corrie van Atka Stoet/Stud by Lamb Champs 2024 oor hulle boerdery en sy verwagtinge vir die dag. #LambChamps2024 #AtkaStoet #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Wat beteken Lamb Champs 2024 vir Hennie Jonker en sy familie? Pa, ma, boetie en sussie neem sommer deel. #LambChamps2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Liam is 'n volle 8 jaar oud. Hoe lyk sy eie skaap op Lamb Champs 2024? #LambChamps2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Hendrik J Strydom en Henco Strydom van Amadeus Dormers gesels met ons by Lamb Champs 2024. #LambChamps2024 #AmadeusDormers Dormer SA #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024