Loading results…
Loading results…
Tagged #lamsvleis
2 results
Ken jy die boer agter jou lamsvleis? 🐑🔥 Lamb Champs 2026 in die Boland bring boere en verbruikers bymekaar! Met lamsvleis op die spit en gesprekke met die boere leer mense meer oor waar hul kos vandaan kom. #LambChamps2026 #Lamsvleis #BoereEnVerbruikers #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Welkom by Lamb Champs 2026 0:27 Wat beteken Lamb Champs vir die gemeenskap? 0:55 Ontmoet die boere agter die lamsvleis 1:12 Suid-Afrikaners nader aan boerdery
24 Sept 2026
Is jy opsoek na heerlike lamsvleis? Ons gesels met Hennie Jonker, die wenner van Lamb Champs met hul Hampshire Downs. Eet hierdie Krismis die lekkerste lamsvleis in Suid-Afrika! Kontak Hennie by 072 799 4777 vir joune. Maak seker jy koop 'n Saai raffle kaartjie: https://saai.org/en/product/hennie-lamb/ #LambChamps2025 #ZorroHampshireDown #Lamsvleis #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Dec 2025