Loading results…
Loading results…
Tagged #leroc
3 results
Le Roc Brangus en Brahmane hou Woensdag in die 19 Oktober veiling 2022. Ek vind bietjie by Mornay Verster waarom hy glo die veldaangepaste bulle kan reguit van die veiling op jou plaas begin werk. Die veiling vind plaas op Tweefontein. #FarmSpace #LeRoc #veldaangepas
18 Oct 2022
Lot 13 Charles: Die Gebalanseerde mediumraam homosigotiese poena bul word aangebeid op die Le Roc veiling 19 Oktober. Al sy kalwers sal poena wees! #FarmSpace #LeRoc
14 Oct 2022
Wat is 'n Rocmaster? Mornay Verster van Le Roc Brangus verduidelik ons op NAMPO ALFA 2022 hoe hy dié bees ontwikkel het. https://www.leroc.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #LeRoc #Rocmaster #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022