Loading results…
Loading results…
Tagged #limpopolandbou
2 results
AgriHX het nie teleurgestel nie! Van tegnologie en toerusting tot praatjies, programme, kompetisies en vermaak - wat 'n dinamiese landbou-ekspo! https://agrihx.co.za/ #AgriHX2026 #ExpoRecap #LimpopoLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Mar 2026
Of jy nou met vee of groente, vrugte of neute boer, die AgriHX Expo is vir jou. Izelle vertel ons wat ons kan verwag en hoekom geen boer in die Limpopo-gebied hierdie een wil misloop nie. Besoek https://agrihx.co.za/ vir meer inligting. #AgriHX #19-21Maart2026 #LimpopoLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jan 2026