Loading results…
Loading results…
Tagged #loumaboerdery
15 results
Regstreeks by Louma Boerdery | Nedibest Brahmane se eerste Produksie Veiling van Thabazimbi Suid Afrika. #loumaboerdery #nedibestbrahmane #brahmancattle Brahman SA #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2024
Ons praat met Marius van Keerom Brahmane, by Louma boerdery se Nedibest Brahmane se eerste produksie veiling oor Lot 5 wat gekoop is vir R180 000, en Lot 26 vir R160 000. www.louma.co.za #loumaboerdery #nedibestbrahmane #brahmancattle #brahmansa #farmspace #onspraatboer
01 Feb 2024
Baie geluk aan Paul Duarte met die aankoop van Maddox lot 10 tydens Louma Boerdery se 1ste produksieveiling. Maddox het verkoop vir R550 000. Verkoop op MEERKAT Online Auctions. www.louma.co.za #brahmancattle #loumaboerdery #nedibestbrahmane Brahman SA #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Regstreeks by Louma Boerdery | Nedibest Brahmane se eerste Produksie Veiling van Thabazimbi Suid Afrika. Deel 2 www.louma.co.za #loumaboerdery #nedibestbrahmane #brahmancattle Brahman SA #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Keerom Brahmane koop lot 5 vir R180 000 by Louma Boerdery tydens die Nedibest Brahman stoet se 1ste produksie veiling. www.louma.co.za #brahmancattle #loumaboerdery #nedibestbrahmane #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Regstreeks by Louma Boerdery | Nedibest Brahmane se eerste Produksie Veiling van Thabazimbi Suid Afrika. Deel 1 www.louma.co.za #loumaboerdery #nedibestbrahmane #brahmancattle Brahman SA #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Ons praat met Carel van Vleissentraal, by Louma Boerdery se Nedibest Brahmane se eerste produksie veiling oor die bulle wat hier op aanbod is. www.louma.co.za 💻 : MEERKAT Online Auctions 🖨️ : Vleissentraal 📢 : SHM #loumaboerdery #nedibestbrahman #brahmancattle #farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Ons praat met Madia van Gerdia Brahmane, by Louma Boerdery se Nedibest Brahmane se eerste produksie veiling oor die eenvormigheid van die diere wat op aanbod is, en hoe die diere gekies is. www.louma.co.za 💻 : MEERKAT Online Auctions 🖨️ : Vleissentraal 📢 : SHM #loumaboerdery #nedibestbrahman #brahmancattle #farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Ons praat Guy van Don Brahmane, by Louma Boerdery se Nedibest Brahmane se eerste produksie veiling oor sy indrukke, en hoekom die Brahman sulke indrukwekkende ras is. www.louma.co.za 💻 : MEERKAT Online Auctions 🖨️ : Vleissentraal 📢 : SHM #loumaboerdery #nedibestbrahman #brahmancattle #farmspace #OnsPraatBoer
31 Jan 2024
Ons praat Marius de Beer van Keerom Brahmane, by Louma Boerdery se Nedibest Brahmane se eerste produksie veiling oor sy verwagtinge en indrukke. www.louma.co.za 💻 : MEERKAT Online Auctions 🖨️ : Vleissentraal �� : SHM #loumaboerdery #nedibestbrahman #brahmancattle #farmspace #OnsPraatBoer
31 Jan 2024
Ons praat met Sietze, rasdirekteur van die Brahman SA genootskap, by Louma Boerdery se Nedibest Brahmane se eerste produksie veiling oor die vroulike diere wat hulle op aanbod het. www.louma.co.za 💻 : MEERKAT Online Auctions 🖨️ : Vleissentraal 📢 : SHM #LoumaBoerdery #NedibestBrahmane #brahmancattle #farmspace #OnsPraatBoer
31 Jan 2024
Ons praat met Petrus, die kuddebestuurder by Louma Boerdery se Nedibest Brahmane. Gaan kyk na die lotte waarna jy kan uitsien by môre se veiling. www.louma.co.za #loumaboerdery #nedibestbrahman #brahmancattle #farmspace #OnsPraatBoer
31 Jan 2024
Tinus gesels met Petrus Venter oor die Nedibest stoet, die veilingsdiere en Maddox die Brahman bul met 'n verskil. Petrus vertel ook van hul fase D toets, seleksie en die nageslag van Maddox wat by Louma Boerdery voortleef. Maak seker om vroegtydig te registreer op Meerkat Online Auctions of besoek https://www.louma.co.za/ #LoumaBoerdery #NedibestStoet #Brahman #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer #BrahmanSA
22 Jan 2024
Louma Boerdery nooi jou uit na hulle eerste Veiling op 1 Februarie 2024, net buite Thabazimbi. Nedibest Brahmane bied 38 vroulike diere en 11 manlike diere aan op die veiling waar kan jy die beste diere kan kies vir jou kudde. Besoek https://www.louma.co.za/ of registreer nou op Meerkat Online Auctions. #LoumaBoerdery #NedibestBrahmane #Brahman #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
18 Jan 2024
MADDOX! 'n Beproefde kuddevaar met nageslag op aanbod! 'n Uitstekende Stoetbul wat reeds 141 kalwers in die Louma Boerdery Brahman Kudde het. Die bul spog met n ongelooflike melksyfer van +5 en sy kalwers presteer besonders goed in die Fase D toetsing. Met die laatste toets het die bulkawers n gemiddelde GDT indeks van 99 gehandhaaf. Die bul is 'n aanwins vir die ernstige Brahmanteler. Besoek https://www.louma.co.za/ vir meer inligting. #LoumaBoerdery #Brahman #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Jan 2024