Loading results…
Loading results…
Tagged #mambushiandfriendsauction
6 results
Jolopahe Borane bied met Trots aan JJP 21 017 op die Mambushi and Friends Veiling. Moet nie uitmis op die unieke bont vers nie. Datum: 6 April 2024 Tyd: 11:00 Plek: Phala Phala Wildlife #JolopaheBorane #MambushiandFriendsAuction #Farmspace #Onspraatboer
02 Apr 2024
Olifantsklip Borane bied met trots aan Lot 28 | WA21-42. Sy is 3 maande dragtig van W18-172, n Zappa seun. Hierdie vers toon pragtige fenotipiese kenmerke met baie potensiaal. Sy het sterk Fonteine teeling in haar wat terug gaan na dubbel Caesar, GIANNI2812, K6K3094 en KPO786. Haar uitstaan seleksie waardes is Koei-116, Produksie-113, Onderhoud-121, Geboortegemak-120 en Vrugbaarheid-107. 🗓: Saturday, 6 April 2024 🕙: 11:00 am 📍: Phala Phala Wildlife #OlifantsklipBorane #MambushiAndFriendsAuction #Farmspace #WeSpeakFarmer
28 Mar 2024
Olifantsklip Borane bied met trots aan Lot 35 | PRB 18 40 met verskalf OLI23-37 uit Rossouw. Sy is 'n groter raam koei wat mooi vroulikheid toon. Haar pa is Griffen uit die bont stamvader NDA9 en haar ma is n K6K2997 dogter. Uitstaan Seleksie waardes Melk-108, Koei-107, Geboortegemak-110, Vrugbaarheid-105 met TKP van 350 dae en Reproduksie Indeks van 104. Moontlik weer dragtig va n MrMillion seun. 🗓: Saturday, 6 April 2024 🕙: 11:00 am 📍: Phala Phala Wildlife #OlifantsklipBorane #MambushiAndFriendsAuction #Farmspace #WeSpeakFarmer
26 Mar 2024
Olifantsklip bied met trots aan CP19-11 met bulkalf OLI23-84 uit Foster. Sy is nog n pragtige jong koei met goeie wig en konstitusie wat kwaliteit teel soos in haar kalf te sien. Haar pa, Leonardo, is n lyngeteelde Metusaleg bul met haar ma uit MrMillion en TLM02-08. Sy spog met n TKP van 322 dae en is moontlik weer dragtig van Foster. 🗓: Saturday, 6 April 2024 🕙: 11:00 am 📍: Phala Phala Wildlife #OlifantsklipBorane #MambushiAndFriendsAuction #Farmspace #WeSpeakFarmer
25 Mar 2024
Jolopahe Borane bied met Trots aan JJP 21 35 op die Mambushi and Friends Veiling. Moet nie uitmis op die unieke bont vers nie. Datum: 6 April 2024 Tyd: 11:00 Plek: Phala Phala Wildlife #JolopaheBorane #MambushiandFriendsAuction #Farmspace #Onspraatboer
24 Mar 2024
Olifantsklip Borane bied met trots aan Lot 42 GF17-256 met verskalf OLI23-32 uit Foster. Pragtige koei en kalf pakkie. Sy het goeie lengte met baie melk. Aan haar pa se kant is K6K2738 met die bekende koei Ntombazana wat terug gaan na KB32X en haar ma uit K6K2459 en HVT95-03. Sy het solide teelsyfers met n TKP van 418 dae en Reproduksie Indeks van 107. Moontlik weer dragtig van n MrMillion seun. 🗓: Thursday, 6 April 2024 🕙: 11:00 am 📍: Phala Phala Wildlife #OlifantsklipBorane #MambushiAndFriendsAuction #Farmspace #WeSpeakFarmer
20 Mar 2024