Loading results…
Loading results…
Tagged #maronesborane
5 results
Marones Borane bied met Trots aan Jessie | JH 20 102. Sy is 'n besonderse 3 in 1 Blixem dogter met uitstaande verskalf. Maak seker jy mis nie uit op die genetika nie. Datum: 23 Maart 2024 Tyd: 18:00 Plek: Fire and Wine, Pretoria Bie aanlyn: Meerkat Online Auctions #MaronesBorane #SaleOfTheBonts #Farmspace #OnspraatBoer
05 Mar 2024
Marones Borane bied met trots aan Lot 55 | JH 22 137 by die Boran Verse Extravaganza. JH 22 137 is 'n unieke vers wat jy nie moet mis kyk nie. Registreer nou om aanlyn te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 18:00 Plek: Afridome, Parys #MaronesBorane #Boran #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
24 Jan 2024
Marones Borane bied met trots aan JH 22 122 by die Boran Verse Extravaganza. JH 22 122 is ń Blixem dogter uit ń besonderse hoogs vrugbare Kijivu dogter. Registreer nou om aanlyn te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Afridome, Parys #MaronesBorane #Boran #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
20 Jan 2024
Johann Henning van Marones gee ons meer insig oor die tipe Boran wat hy teel, hoor hoe sy teling, seleksie en kudde bymekaar kom. Hy het daadwerklik n mooi pakkie bymekaar gesit hierdie jaar. Moenie die Limpopo Prestige veiling misloop 21 Oktober, Bela-Bela. #MaronesBorane #BoranCattle #LimpopoVeiling #Farmspace #Onspraatboer
16 Oct 2023
Marones presents MATLA MXM 16 292 - A Proven Boran Stud Sire at the Limpopo Prestige Auction, on 21 October at Bel-Bela. This bull is the whole package: Length: Check Width: Check Scrotum Size: Check Depth: Check Mucseling: Check Full inner and outer thighs: Check Strong head: Check Stud Bull: Check #LimpopoPrestigeBoranVeiling #boransa #MaronesBorane #Farmspace #onspraatboer
15 Oct 2023