Loading results…
Loading results…
Tagged #merger
2 results
Wanneer jy kwaliteit lusernhooi wil produseer, tel elke blaar. Anders as ’n gewone hark, lig ’n merger die gewas op en skuif dit met ’n vervoerband eerder as om dit oor die grond te sleep. Dit kan help om blaarverliese te beperk en voerkwaliteit te beskerm. Devin Dedwith van Valtrac wys ons hoe die merger werk en vergelyk dit met ’n gewone wielhark. 🌐 www.valtrac.co.za #Valtrac #Merger #Hooimaak #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Ontmoet die Valtrac-merger 00:54 – Hoe werk die merger? 01:36 – Hoekom ’n merger eerder as ’n hark? 03:26 – Kyk na die blaarverlies en windry 05:14 – Merger teenoor ’n gewone wielhark 06:57 – Is die merger die belegging werd? 07:30 – Tegniese kenmerke en pickup-ontwerp 09:02 – Beskikbare groottes en opsies
13 Nov 2026
Merger of wielhark? Sleepsnyer of butterfly? | Valtrac Valtrac kom kuier op Hartsvallei naby Jan Kempdorp om dit in die land te toets. Donderdag 5 November sny ons die hele dag met die X8 butterfly mower teen gewone sleepsnyers. Vrydagoggend 6 November kyk ons hoe 'n 7 m merger teen 'n 20-tol hark vaar, met die fokus op blaarverliese en werking. Kontak Attie De Villiers by 083 261 9863 vir meer inligting. #Valtrac #Merger #Sleepsnyer #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Nov 2026