Loading results…
Loading results…
Tagged #merino
18 results
Hoekom moet jy die Oos-Vrystaat Veldramklub 40ste Veiling bywoon? Kry vir jou van die bes-geselekteerde Merino ramme Woensdag, 15 Julie 2026, om 11:00 te Vrede Gholfklub! Top telers, top borge, top ondersteuners. www.facebook.com/veldramklub #OosVrystaatVeldrumklub #40steVeiling #Merino #Ramme #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jun 2026
Ons is in Toomfontein en praat met Peet van Rooyen wat ons meer vertel van die Merino skaap wat hy vir Lamb Champs 2026 inskryf. lambchamps.co.za #LambChamps2026 #Merino #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Apr 2026
Ancois Potgieter van Boschmer Boerdery vertel ons oor haar opstel met die Merino ras en hoekom sy vir Lamb Champs 2026 ingeskryf het. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #MerinoSkaap #Merino #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Apr 2026
Is jy gereed vir Lamb Champs Pretoria, Bloemfontein en Boland? Ons gesels met Acton van Aardt wat by Lamb Champs Boland gaan deelneem en hoor watse tipe veld hy het, wat die effek van dit is op sy skape en wat hy vir sy skape voer wat hom laat glo dat hy die beste lam vleis produseer. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Craddock #Merino #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Apr 2026
James Rheeder skryf die jaar n Merino lam in vir Lamb Champs 2026. Hy vertel ons meer oor sy opstel en proses met sy kidde. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps #Merino #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Apr 2026
Stefan Scot vertel ons meer oor die proses met sy vleis Merino en hoekom hy besluit het om in te skryf vir Lamb Champs 2026. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Merino #VleisMerino #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Mar 2026
Yolindie Venter skryf die jaar 'n Merino in vir Lamb Champs 2025. Sy vertel ons meer oor haar liefde vir skape en boerdery. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Merino #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2025
Melissa Otto skyf die jaar 'n Merino skaap in vir Lamb Champs 2025. Sy vertel dat dit nie net 'n kompetisie is nie, maar ook 'n leer skool. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Merino #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2025
Johan Otto skryf die jaar n Merino x Ile De France lamb in vir Lamb Champs 2025 en vertel ons hoekom hy dink sy karkas die jaar n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Merino #IleDeFrance #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jun 2025
Brandon Brooks het 'n Meatmaster ingeskryf vir Lamb Champs. Hoekom het hulle die ras gekies om mee te boer? Maak n draai op die 20ste Julie by die Pretoria Botaniese tuine om te sien wie gaan as kampioen gekroon word. Kaartjies beskikbaar by www.lambchamps.co.za #LambChamps #Merino #karkasKompetisie #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jun 2024
Tinus het gaan inloer Rowlen, hoekom het hy n SA Vleismerino ingeskruif vir Lamb Champs? Sien ons jou op die 20ste July by die Pretoria Botaniese tuine? Kaartjies beskikbaar by www.lambchamps.co.za #LambChamps #Merino #karkasKompetisie #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2024
Lamb Champs 2024 is om die draai! Watse karkas het Christo Greyling ingeskryf vir die kompetisie en wat is sy verwagting? 20 July by die Pretoria Botaniese tuine. Kaartjies beskikbaar by www.lambchamps.co.za #LambChamps # Saai #Merino #karkasKompetisie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jun 2024
Ons praat met Anton Nel, skaap nommer 63, en vind uit hoe hy van laas jaar af verbeter het asook wat dit vir sy boerdery beteken. www.lambchamps.co.za Met trots gebring aan jou deur Saai. https://saai.org/en/ #LambChamps2023 #Suffolk #Merino #Saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Aug 2023
En die wenner van die Vrystaat Merino Kampioen Ram is Mooihoek Merino's. #Bloemskou #Merino #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Apr 2023
Die Vrystaat Merino Ram Kampioenskappe 2023 word regstreeks hier by Bloemskou uitgesaai! Kyk saam! #Bloemskou #Merino #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Apr 2023
Die Vrystaatse Merino Kampioen Ram word 18h00 vanaand by hulle prysuitdeling hier by Bloemskou bekend gemaak. Hou ons blad dop om uit te vind wie die wenner gaan wees. #Merino #BKB #Bloemskou #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Apr 2023
Ons praat met P.D. Jacobs by die 140ste Bloemskou. Hy het al 10 jaar die beste Vrystaatse Merino Kampioen Ram geteel en het weer 'n paar baie sterk inskrywings die jaar. #Bloemskou #Merino #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Apr 2023
Merino nommer 48 by Lamb Champs 2022. #SAAI #LambChamps #Farmspace #Merino
04 Apr 2022