Loading results…
Loading results…
Tagged #mikroelemente
1 result
Hugo Opperman van VS Agri gesels oor mikro-elemente, voedingstofbenutting en die rol van blaarvoeding wanneer water ’n beperkende faktor is. Kyk na kalium se rol in waterbestuur, die belangrikheid van goeie blaarbedekking en hoe toediening met ’n spuit, hommeltuig of vliegtuig kan werk. Daar word ook verder oor die mengbaarheid met landbouchemikalieë en Foliar Energy-opsie vir mielies in die V6-groeistadium bespreek. 🌐 www.vsagri.co.za #VSAgri #Mikroelemente #Mielieproduksie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Werk blaarvoeding op droëlandmielies? 00:33 Waarom twyfel boere oor mikro-elemente? 00:49 Mikro-elemente en die benutting van NPK 01:29 Water as beperkende faktor op droëland 02:12 Is blaarvoeding finansieel die moeite werd? 02:57 Kunsmiskoste en besluite oor topbemesting 03:29 Kan blaarvoeding help tydens droogtestres? 04:01 Kalium se rol in waterbenutting 04:47 Hoe dien jy blaarvoeding prakties toe? 05:13 Mengbaarheid met onkruid- en swamdoders 05:35 Blaarbedekking en spuitwatervolumes 06:25 Blaarvoeding met hommeltuie en vliegtuie 06:49 Watter blaarvoeding kies jy vir V6-mielies? 07:18 Foliar Energy vir vegetatiewe groei 07:56 Die waarde van 'n pasgemaakte program 08:10 Kontak VS Agri vir voedingsadvies
16 Nov 2026