Loading results…
Loading results…
Tagged #mookbosmoer
3 results
Die Mook Bosmoer het behoorlik houe laat reën! Van die eerste rondte tot die laaste tegniese uitklophou was die aksie, gees en spanning aansteeklik. Herleef die beste oomblikke van dié groot kragmeting by die Van Stadensrus Boeredag! #MookBosmoer #VanStadensrusBoeredag #BoksAksie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Die aksie begin 01:03 Die deelnemers maak gereed 01:58 Die eerste kragmeting 03:15 Meer aksie in die kryt 04:42 Die spanning bou 05:34 Wenner deur TKO 06:14 Die volgende deelnemers tree aan 07:28 Terug in die kryt 08:28 Die groot kragmeting 09:39 Nog ’n TKO-oorwinning 10:02 Laaste hoogtepunte
21 Aug 2026
Die Mook Bosmoer bring behoorlike aksie na die Vanstadensrus Boeredag! Handskoene aan, fokus vorentoe en alles word in die kryt gelos. #VanstadensrusBoeredag #MookBosmoer #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Aug 2026
Is jy reg vir ’n Boeredag propvol aksie? Van Stadensrus Boeredag 2026 | Demonstrasies, Mook Bosmoer en Lekker Kuier! Kom beleef trekkerdemonstrasies, die Mook Bosmoer-boksgevegte, cowboyhoede volgens jou eie styl, musiek, spitbraai en ’n behoorlike plattelandse partytjie! 📅 13 Augustus 2026 | 11:00 📍 Van Stadensrus #VanStadensrusBoeredag2026 #PlattelandsePartytjie #MookBosmoer #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Vanstadensrus Boeredag is meer as net ’n boeredag 0:08 Trekkers en praktiese demonstrasies 0:15 Wat is die Mook Bosmoer? 0:29 Die groot boksgevegte 0:41 Vermaak langs die kryt 0:50 Pasgemaakte cowboyhoede 1:05 Lewendige musiek en partytjie 1:16 Spitbraai en lekker kuier 1:24 Sien jou op 13 Augustus
21 Jul 2026