Loading results…
Loading results…
Tagged #mulching
1 result
Party masjiene volg die pad. Hierdie een maak hom. Lorenzo vertel hoe Merlo se MM350X werk. Dit is gemaak vir bosbou en swaar terrein skoonmaak. Met ’n 3 punt voor, beskermde kajuit en ’n winch agter is hierdie ’n masjien wat gemaak is om eerste in te gaan en die moeilike werk oop te breek. Vir meer inligting kontak vir Pieter - 082 339 4424 of Morne 082 466 6093 of besoek hul webwerf by https://www.forkliftsnw.com/ #Merlo #Mulching #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Merlo se forestry tool carrier 00:35 – Wat is die Merlo MM350X? 00:45 – MM350X vs MM250X 01:07 – 350 pk vir swaar mulching 01:16 – Forestry en land-clearing toepassings 01:37 – Voorste driepunt en hidrouliese top link 02:01 – Hidrouliese PTO en mulcher aandrywing 02:26 – Beskermde kajuit vir bosbouwerk 02:47 – Gebou vir swaar forestry applications 03:14 – Die eerste masjien wat die terrein binnegaan 03:24 – Agterste winch en self-recovery 03:47 – Merlo MM350X in aksie
16 Sept 2026