Loading results…
Loading results…
Tagged #nampo2026
176 results
Hoe kry jy ’n 48 m-spuitboom om laag, stabiel én akkuraat oor die land te werk? By NAMPO 2026 gesels ons met DJ oor die HORSCH Leeb-spuit en die tegnologie agter hierdie indrukwekkende masjien. Ons kyk onder meer na die 8 000 ℓ-tenk, 48 m-boom, BoomControl, nozzle-beheer en curve compensation, verstelbare spoorwydte, CCS Pro-skoonmaakstelsel, geïntegreerde weerstasie, kajuit en die verskillende maniere waarop die Leeb volgens ’n boer se behoeftes gespesifiseer kan word. 👉 Meer inligting: www.terratill.co.za #Horsch #LeebSpuit #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 HORSCH Leeb by NAMPO 2026 00:27 8 000 ℓ en ’n 48 m-spuitboom 01:12 Spuithoogte, drift en nozzle-tegnologie 03:38 Curve compensation en presiese toediening 04:39 BoomControl: Hoe bly 48 m stabiel? 08:41 Grondvryhoogte, spoorwydte en Hill Control 11:15 HORSCH se toetsing en kwaliteitsbeheer 12:18 Pompstelsel, filters en CCS Pro-skoonmaak 16:24 Skoonwater en die volmaakstelsel 18:50 Weerstasie, data en HORSCH Connect 20:23 Verkoeling en 400 pk FPT-enjin 22:14 Kajuit, stuurstelsels en operateursgerief 23:29 Seksiebeheer en verstelbare boomwydte 26:34 Wat beteken Leeb 8.400 VL? 27:34 Hoekom kapasiteit én akkuraatheid saak maak
19 Aug 2026
Why is this 75hp tractor built for Africa – why it is better than the rest? Ryan Clark takes us on a walk around on this new series. Click the following link to view the website: https://www.masseyferguson.com/en_za/product/tractors/mf-3700-series.html Or if you would like a quote, go to: https://myagcoafrica.com/rapidQuote/RapidLead_South_Africa/mf3700.php #AGCO #MasseyFergusonSA #Tractors #NAMPO2026 #FarmSpace #WeSpeakFarmer
06 Aug 2026
Wat 'n rit! Porsche het styl, werkverrigting en opwinding na NAMPO 2026 gebring. Hier is van die hoogtepunte by die Porsche-stalletjie. https://www.porsche.com/ #Porsche #PorscheOpNampo #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jun 2026
Kyk jy na presisie-boerdery tegnologie - jy wil jou ou goed nuut maak en wat jy kort is wat vir jou vloei gaan reguleer? JP Lamont van HYDAC vertel ons meer oor hulle PSRP10W-01 valve. Alles op jou plaas wat hardloop/beweeg en die moeite werd is werk met hidroulika so as jy weer enigiets soos dit soek kontak hulle by 087 163 5000 of stuur 'n epos na agri@hydac.com. www.hydac.com/en-za/ #HYDAC #Valve #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jun 2026
Kort jy 'n telehandler? Morné Petzer van Forklifts NW vertel ons meer oor hul reeks Merlo telehandlers en hoekom dié Italiaanse familie-onderneming wêreldwyd vertrou word. Met dekades se ervaring fokus Merlo daarop om innoverende en betroubare telehandlers vir elke toepassing te bou. Vir meer inligting, besoek www.forkliftsnw.co.za #ForkliftsNW #Merlo #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jun 2026
Is jou gif kanne besig om op te hoop? Ons het saam met Phillip van Die Gifkan Man op Nampo bietjie met 'n paar boere gesels om te hoor wat hulle met hul ou gif kanne maak. https://www.facebook.com/p/Die-Gifkan-Man-61587206407599/ Vir meer inligting kontak gerus vir Phillip van Die Gifkan Man - 082 719 2925 #DieGifkanMan #Nampo2026 #GifKan #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 May 2026
Is jy opsoek na 'n "cross till, 3 in 1 tillage" implement? Marius van Agri Afrika vertel ons meer oor die implement en die waarde wat dit kan toevoeg op NAMPO 2026. https://www.agriafrika.co.za/ #AgriAfrika #CrossTillage #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2026
Van indrukwekkende Powerstar-vragmotors tot ’n stand vol energie — Ever Star Industries het beslis hul merk gemaak by NAMPO 2026! Hier is net 'n paar van die hoogtepunte van Ever Star Industries se NAMPO-uitstalling, waar die Powerstar-reeks gewys het waarom hierdie vragmotors gebou is vir harde werk en groot indrukke. https://www.everstarindustries.com/ #EverStarIndustries #PowerstarSA #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 May 2026
Jy het 'n wye planter, maar jy weet nie of die kunsmis op die punt of in die middel dieselfde is nie? Nou kan jy weet! Werner Nel van JWL vertel ons hoe hulle hierdie probleem opgelos het in terme van kunsmisplasing deur J.Assy en dan kyk ons na die Equalizer 12-ry planter. www.jwl.co.za #JWL #JAssy #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 May 2026
Kynoch Fertilizer is bekend vir hul wetenskaplik gevorderde plantvoeding, pasgemaakte landbou-oplossings en verbeterde doeltreffendheidsprodukte wat gewasopbrengs en winsgewendheid maksimeer. Kyk hierdie terugflits na NAMPO 2026 om te sien waarop jy uitgemis het! www.kynoch.co.za #KynochFertilizer #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 May 2026
As jy Fat Tracks soek vir jou trekker, kom kyk by Nexus Transmission Components hier op NAMPO 2026. Hulle verskaf ook belde en kettings vir jou stropers, snymasjiene, balers, voermengers, ens. https://nexustc.co.za/ #Nexus #FatTracks #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 May 2026
Is jy opsoek na ‘n produk om jou tuin op te kikker? Chris van der Schyf vertel ons meer oor Bontera se nuwe ‘Bio-Garden’ produk wat hulle in die tuinbou mark inbring. www.bontera.com/en-za #Bontera #BioGarden #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2026
'n Suksesvolle Nampo 2026 agter die rug. Hier was baie interessante dinge wat ons gesien het en geleer het. Baie dankie aan al ons kliente, ons ondersteuners en ons kykers. Sonder julle sou Nampo nie so groot sukses gewees het nie. Sien julle by Nampo 2027! #Nampo2026 #Sukses #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Nes hulle trekkers is Massey Ferguson se snymasjiene in 'n klas van hul eie. - Nampo 2026 Nardu gee ons 'n oorsig van die verkillende snyers wat hulle hier het. www.masseyferguson.com/en_za #MasseyFerguson #AGCO #Snymasjiene #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
As jy 'n "all rounder" trekker soek vir jou boerdery dan moet jy kyk na die Fendt 7 reeks trekker. - Nampo 2026. Frans verduidelik hoekom hierdie trekker so populêr is. https://www.fendt.com/za/ #Fendt #AGCO #7ReeksTrekker #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Kunsmis is duur so jy moet maar daai mishoop nader trek om te strooi. - Nampo 2026 Poelbros se misstrooiers is die masjiene wat die werk gedoen gaan kry. https://www.poelbroshandel.com/ #PoelbrosHandel #Misstrooiers #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Wil jy tussen jou rye plant? Valtrac het 'n APV planter wat van toepassing is op dekgewasse. - Nampo 2026. Oom Wynn gee ons 'n oorsig van die planter en verduidelik hoekom hy die planter gebou het. www.valtrac.co.za #ValtracSA #APVPlanter #Dekgewasse #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Agrifeed Systems vervaardig betroubare voerverwerkingstelsels as jy jou eie veevoer wil maak. - Nampo 2026 Roelf gee ons 'n oorsig van die produkte op hulle stalletjie. http://agrifeedsystems.co.za/ #AgrifeedSystems #Veevoer #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer"
15 May 2026
Afrivet het 'n lekker promosie by NAMPO 2026. Koop hul produkte en kry 'n baadjie. Koud kry die winter gaan jy nie. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Wat is die hoof probleme wat die skaapboere in die gesig staar met al die reën wat ons gekry het? - Nampo 2026 Danie gee ons 'n oorsig van die siektes asook watter produkte jy kan gebruik om dit te voorkom. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Skaapboere #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026