Loading results…
Loading results…
Tagged #nampoalfa2022
19 results
Rutger gesels met Andre van Obiqua Campers by hulle stalletjie op NAMPO ALFA 2022. Alle kamp liefhebbers gaan hierdie video geniet, dit bied baie oplossings! #ObiquaCampers #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Oct 2022
Dis hoe jy 'n maklike draadklamp maak. Oom Neels van Magi-Clamp wys ons op NAMPO ALFA 2022. https://magi-clamp.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #MagiClamp #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2022
Eet jou diere net sekere gedeeltes van die voer? Dis dalk jou voermenger. Vind uit by NAMPO ALFA 2022 hoe die Seko Samurai 7 voer meng, saam met Rovic Leers, sodat jou beeste alles eet. www.rovicleers.co.za https://nampoalfa.co.za/ #RovicLeers #SekoSamurai7 #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Oct 2022
Wat is 'n Rocmaster? Mornay Verster van Le Roc Brangus verduidelik ons op NAMPO ALFA 2022 hoe hy dié bees ontwikkel het. https://www.leroc.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #LeRoc #Rocmaster #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Kry jou druplyne, plastiek goukoppel pype met klapspuite, ens. by Afriq Water op NAMPO ALFA 2022. https://www.afriqwater.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #AfriqWater #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Ile De France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA by NAMPO ALFA 2022. Ons hoor by Kimberley hoekom hulle met hierdie ras boer. https://iledefrance.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #IledeFrance #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Al gesien wat sterk is? Kobus vertel ons waar Ystervark Staalwerke & Sleepwaens vandaan kom hier op NAMPO ALFA 2022. www.ystervarkstaal.co.za https://nampoalfa.co.za/ #Ystervark #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Hoekom moet jy van OVK se lewendehawe gebruik maak om waarde tot jou boerdery toe te voeg? Vind meer uit by NAMPO ALFA 2022. https://www.ovk.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #OVK #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Die Dormer SA breek deesdae alle rekords. Nico verduidelik my wat in die ras steek op NAMPO ALFA 2022. http://www.dormersa.com/ https://nampoalfa.co.za/ #DormerSA #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Kom kyk Storti Voermengers en Northmec Implements se hooitoerusting op NAMPO ALFA 2022. https://www.northmecimp.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #Storti #NorthmecImplements #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Laai baie quick quick met Quicke trekker gemonteerde vurke en laaigrawe van Rovic Leers. Dit is een van die bestes op die mark en Willie vertel ons meer hier by NAMPO ALFA 2022. https://rovicleers.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #RovicLeers #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Kikker jou bakkie op! Ons luister na Jason oor wat 4x4 Mega World alles vir jou kan doen. Kom besoek hulle by NAMPO ALFA 2022. https://www.4x4megaworldonline.com/ https://nampoalfa.co.za/ Laai ook die App af: https://play.google.com/store/apps/details... https://apps.apple.com/za/app/farmspace/id1643504405 #4x4MegaWorld #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Kom neem deel en wen! Raai wat die gewigte van die Limousin Cattle Breeders Southern Africa se beeste hier by NAMPO ALFA 2022 is. Die weegkompetisie word saam met Osprey en LMI aangebied. https://www.limousinsa.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #LimousinSA #Osprey #LMI #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Desember is om die draai! As jy lus is vir 'n boot om op die dam te benut, luister hier. Ons gesels met Garth van Sensation Boats & Living hier by Nampo Alfa 2022. https://www.sensationboats.com/ https://nampoalfa.co.za/ #Sensation #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Het jy al hierdie "dingy" gesien wat Tal-Tec maak? Johan vertel ons meer. Kom besoek hulle by Nampo Alfa 2022. https://tal-tec.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #TalTec #LivestockEquipementSuppliers #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Sept 2022
Rocmaster is nie ‘n ras nie, dit is om vir sy kopers ‘n spesifieke dier te voorsien wat hul kudde en habitat sal komplimenteer, vir maksimum vleisproduksie! Daar is baie opgewondenheid oor die kalwers wat nou val en in hul volgende teelseisoen gaan daar baie spesifieke parings plaavind waar hul van al drie basis rasse gebruik maak. Hulle gebruik ook 'n intensiewe embrio program om vinniger hul doelwit te verwesenlik. Die Brahman is buitendien regdeur teenwoordig, dit is om die kombinasie optimum te gebruik om ROCMASTERS te kan teel. Lees die volle artikel: https://bit.ly/3dTi4Md Vir meer inligting besoek Mornay by NAMPO ALFA of kontak hom by +27 82 779 1454. #Rocmaster #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Sept 2022
Vriesbrand jou vee. Dis 'n pynlose proses vir die diere en die merk kom beter uit as wat jy 'n warm yster gebruik. Dry Ice International kan jou voorsien met die nodige droë ys om te kan vriesbrand. https://dryice.co.za https://nampoalfa.co.za/ #DryIceInternational #NampoAlfa2022 #Farmspace #OnsPraatBoer
29 Sept 2022
Cicoria Blokbaler van Rovic Leers op NAMPO ALFA 2022. www.rovicleers.co.za https://nampoalfa.co.za/ #RovicLeers #Farmspace #NampoAlfa2022
29 Sept 2022
Hoe lyk dit by NAMPO ALFA 2022? 29 Sep tot 1 Okt 2022 https://nampoalfa.co.za/ #NampoAlfa2022 #Farmspace #OnsPraatBoer
29 Sept 2022