Loading results…
Loading results…
Tagged #nampoalfa2025
13 results
Die Spekgesprek by NAMPO ALFA 2025 saam met Agritistics! https://agritistics.co.za/ #Agritistics #Spekgesprek #NampoAlfa2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Nov 2025
Hoe help Farm Skills die bevordering van die jeug in landbou en wat kan jy doen om betrokke te raak? Oom EP vertel ons hoe dit werk by Nampo Alfa 2025. #FarmSkills #NampoALFA2025 #Jeugbevordering #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Oct 2025
’n Aand van glans, trots en viering van die land se top telers! Die Lamb Champs Alfa Dinee op NAMPO Alfa het Suid-Afrika se top telers bymekaar gebring om hul passie en prestasies te vier. Met goeie kos, geselskap en opwinding in die lug, is die aand bekroon met die aankondiging van Hennie Jonker as die Nasionale Lamb Champs wenner van 2025! ’n Spesiale dankie aan elke boer wat deel is van hierdie ongelooflike gemeenskap — julle is die dryfkrag agter Lamb Champs. https://lambchamps.co.za/ Lees meer hier: https://farmspace.co.za/articles/vier-kampioene-een-kroon-lamb-champs-se-laaste-stryd-by-nampo/ #LambChamps #LambChampsDinee #NampoAlfa2025 #SAAI #LambChamps2025Wenner #2025Kampioene #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2025
Is jy op soek na ’n slimmer manier om jou kudde te bestuur? Dylan van Bloutand vertel meer by NAMPO Alfa hoe hul gevorderde stelsel werk en hoe dit jou kan help om tyd te spaar en met gemoedsrus te boer. Vir meer inligting, kontak Dylan op 071 160 7514 of besoek hulle webtuiste: www.bloutand.co.za #Bloutand #CattleCounting #NampoAlfa2025 #Bothaville #KuddeBestuur #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Oct 2025
Lamb Champs Kimberley se wenner met haar wit dorper is ook hier by die finaal op Nampo Alfa 2025. Tannie Lize is nie net baie passievol oor haar skape nie, maar ook oor die hele Lamb Champs inisiatief. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps #DorperSA #NampoAlfa2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2025
Hoe voel die wenner van Lamb Champs Boland oor die finaal hier op Nampo Alfa 2025? Louis, 'n karoo boer, vertel ons hoe hy sy skaap boerdery op die been gekry het en hoekom hy glo sy Meatmasters bo gaan uitkom. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps #MeatmasterSA #NampoAlfa2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2025
Hoe voel JP oor die finaal van Lamb Champs op Nampo Alfa 2025? Sy Dorper stoet is sy trots en hy vertel ons wat Lamb Champs vir sy boerdery beteken het van daai tyd tot nou toe. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps #DorperSA #NampoAlfa2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2025
Waar het Iné se liefde vir skaap boerdery en Lamb Champs ontstaan? - Nampo Alfa 2025. Sy stap al 'n baie lang pad saam met Lamb Champs en agter die skerms doen sy baie moeite as dit kom by die skaap industrie se boere. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps #NampoAlfa2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2025
Die Lamb Champs Parys wenner glo nogsteeds in sy Hampshire Down skaap op Nampo Alfa 2025. Hennie Jonker vertel ons meer oor sy passie rakende sy skaap boerdery en die pad wat hy stap met Lamb Champs. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps #NampoAlfa2025 #HampshireDown #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2025
Wat het ETEC laat besluit om die Rugon in die mark in te bring? Ons hoor wat sê Bernard by Nampo Alfa 2025. Die kliente het gevra en hulle het hierdie elektriese voertuig gebou om te hou. https://www.etec.co.za/ #ETEC #NampoAlfa2025 #Rugon #ElektrieseVoertuig #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2025
Hoekom kan jy nie Nampo Alfa hierdie jaar mis nie? Daar is so baie om te ervaar! Kom koop die karavaan wat jy soek, luister na gesprekke oor veeboerdery en toets jou mik-vernuf op die skietbaan. Hierdie gaan 'n lekker een wees! www.nampoalfa.co.za #NampoAlfa2025 #Lewendehawe #Buitelig #Jag #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Oct 2025
Moeg daarvoor om te raai of al jou beeste nog daar is? Bloutand is by Nampo Alfa dié jaar van 16–18 Oktober! Kom besoek hulle uitstalling, naby die Kynoch gebou, en sien self hoe hulle jou kan help om jou kudde eenvoudig en doeltreffend dop te hou. www.bloutand.co.za #Bloutand #NampoAlfa2025 #KuddeBestuur #BeesBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2025
Waarna kan jy uitsien op Nampo Alfa 2025? Met 180 buitelewe uitstallers is daar iets vir almal. Lewendehawe, skiet kompetisies, kamp toerusting en nog vele meer! https://nampoalfa.co.za/ #NampoAlfa2025 #Lewendehawe #Jag #Buitelewe #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Oct 2025