Loading results…
Loading results…
Tagged #nasionaleveiling
3 results
🐑 Is jou volgende top stoetram of -ooi dalk net een bod weg? Die Elite SA Nasionale Veiling bring 20 vooraanstaande telers bymekaar met 'n uitsonderlike aanbod van 25 ramme, 50 ooie en 50+ suiwer kommersiële ooie. 19 September 2026 | 11:00 | Afridome Sluit ook aan vir die gasspreker Dr. Leon Kruger op 18 September om 16:00. Vir meer inligting kontak Stefan Conradie – 083 264 7101 of besoek ons webtuiste: www.iledefrance.co.za #IleDeFrance #EliteSAVeiling #NasionaleVeiling #Skaapboerdery #TopGenetika #Stoetteling #LandbouSA #Afridome #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2026
Ile de France bied vir die heel eerste keer 'n Nasionale veiling by die Afridome in Parys, en 'n gratis keurdersimposium en inligtingsdag aan! Ons sien uit om al ons telers en belangstellendes by hierdie saamtrek te sien die 12de en 13de September. Kom ervaar die room van die ras wat onder die hammer gaan kom by Afridome Parys! Kom luister na interessante paneelbesprekings en kom leer meer oor ons rasstandaarde en wat die Ile de France so spesiaal maak. www.iledefrance.co.za #IledeFrance #EliteSA #NasionaleVeiling #KeurdersimposiumEnInligtingsdag #Afridome #Parys #BKB #SwiftVee #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jul 2025
Beefmaster SA Nasionale Veiling regreeks vanaf Afridome, Parys. #Beefmaster #NasionaleVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
04 Jul 2024