Loading results…
Loading results…
Tagged #nationals
3 results
Ons gesels met Hendrik, president van Beefmaster SA, na die Beefmaster National Auction by Afridome Parys, oor die sukses van die veiling, en wat tot die sukses gelei het. #beefmaster #nationals #farmspace #OnsPraatBoer
04 Jul 2024
Ons gesels met Wilhelmus van Schyff Beefmaster op die middag voor die Beefmaster SA se nasionale veiling by Afridome Parys, oor die diere wat op aanbod is en hoekom die ras vir hom so aantreklik is. Bie aanlyn op SwiftVee. #beefmaster #nationals #farmspace #OnsPraatBoer
03 Jul 2024
Ons gesels met Hendrik, president van Beefmaster SA, die middag voor die Beefmaster National Auction by Afridome Parys, oor die positiewe eienskappe van die ras, en waar die ras homself tans bevind in Suid-Afrika. #beefmaster #nationals #farmspace #OnsPraatBoer
03 Jul 2024