Loading results…
Loading results…
Tagged #nedibestbrahmane
9 results
Kyk terug na Nedibest Brahmane se eerste produksie veiling gehou op die 1ste Februarie 2024 by Louma boerdery se nuwe veilingskrale net buite Thabazimbi. #nedibestbrahmane #brahmane #farmspace #onspraatboer
26 Feb 2024
Regstreeks by Louma Boerdery | Nedibest Brahmane se eerste Produksie Veiling van Thabazimbi Suid Afrika. #loumaboerdery #nedibestbrahmane #brahmancattle Brahman SA #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2024
Ons praat met Marius van Keerom Brahmane, by Louma boerdery se Nedibest Brahmane se eerste produksie veiling oor Lot 5 wat gekoop is vir R180 000, en Lot 26 vir R160 000. www.louma.co.za #loumaboerdery #nedibestbrahmane #brahmancattle #brahmansa #farmspace #onspraatboer
01 Feb 2024
Baie geluk aan Paul Duarte met die aankoop van Maddox lot 10 tydens Louma Boerdery se 1ste produksieveiling. Maddox het verkoop vir R550 000. Verkoop op MEERKAT Online Auctions. www.louma.co.za #brahmancattle #loumaboerdery #nedibestbrahmane Brahman SA #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Regstreeks by Louma Boerdery | Nedibest Brahmane se eerste Produksie Veiling van Thabazimbi Suid Afrika. Deel 2 www.louma.co.za #loumaboerdery #nedibestbrahmane #brahmancattle Brahman SA #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Keerom Brahmane koop lot 5 vir R180 000 by Louma Boerdery tydens die Nedibest Brahman stoet se 1ste produksie veiling. www.louma.co.za #brahmancattle #loumaboerdery #nedibestbrahmane #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Regstreeks by Louma Boerdery | Nedibest Brahmane se eerste Produksie Veiling van Thabazimbi Suid Afrika. Deel 1 www.louma.co.za #loumaboerdery #nedibestbrahmane #brahmancattle Brahman SA #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Ons praat met Sietze, rasdirekteur van die Brahman SA genootskap, by Louma Boerdery se Nedibest Brahmane se eerste produksie veiling oor die vroulike diere wat hulle op aanbod het. www.louma.co.za 💻 : MEERKAT Online Auctions 🖨️ : Vleissentraal 📢 : SHM #LoumaBoerdery #NedibestBrahmane #brahmancattle #farmspace #OnsPraatBoer
31 Jan 2024
Louma Boerdery nooi jou uit na hulle eerste Veiling op 1 Februarie 2024, net buite Thabazimbi. Nedibest Brahmane bied 38 vroulike diere en 11 manlike diere aan op die veiling waar kan jy die beste diere kan kies vir jou kudde. Besoek https://www.louma.co.za/ of registreer nou op Meerkat Online Auctions. #LoumaBoerdery #NedibestBrahmane #Brahman #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
18 Jan 2024