Loading results…
Loading results…
Tagged #nexgro
3 results
neXgro en MYSiLO vat hande met die graanbedryf hier op Nampo 2025. Met neXgro se aanlyn handelsplatform en MYSiLO se silos is jy uitgesort as dit kom by die hantering en verkoop van jou graan. https://www.nexgro.co.za/ #neXgro #MYSiLO #Silos #GraanVerberging #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Ons praat Wimpie van neXgro South Africa by die Weiveld Golfdag oor hulle diens in die graanbedryf en hoekom hulle vandag hier by die Golfdag is. #WeiveldGolfdag #nexgro #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Mar 2024
Tinus gesels met Louis van Nexgro by die Weiveld Gholfdag. Vir meer inligting, kontak hulle by info@nexgro.co.za #Nexgro #weiveldgholfdag #farmspace #onspraatboer
20 Mar 2023