Loading results…
Loading results…
Tagged #oestyd
2 results
Die Legend CB30 hou 30 000 ℓ graan en laai binne ongeveer 2,1 minute af. In hierdie video verduidelik Agri Afrika hoe die vasgeboude panele beweging toelaat en krake help beperk, waarom DX700-staal slytasie verminder en hoe die swaardiens-aste en nawe die tapkar ondersteun. Kom beleef die CB30 by NAMPO Kaap op die AFRIT-stalletjie en maak seker jy kies die regte tapkar vir jou plaas. Besoek: https://www.agriafrika.co.za/chaserbins-23-30-40 Skakel Marius: 083 581 5709 #AgriAfrika #Afrit #NAMPOKaap #LegendCB30 #Tapkar #Oestyd #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Unieke eienskappe van die Legend-tapkar 00:03 18-duim-awegaar en aflaaispoed 00:14 Vasgeboude panele en minder krake 00:43 DX700-staal en minder slytasie 00:55 Gravity Flow en die sentrale voerpunt 01:06 Bakhoeke wat die graan aan die beweeg hou 01:25 Swaardiens-aste en nawe 01:42 Slot
10 Sept 2026
Kan ’n landsilo jou stroopproses vinniger en makliker maak? Ontdek hoe ’n landsilo met ’n ingeboude skaal help om graanvloei, vragmotors en administrasie direk op die land beter te bestuur. Vir meer inligting, kontak TIY Manufacturing by 010 006 9281 of [email protected]. #LandsiloNexus #Graanhantering #Oestyd #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Die uitdaging met vragmotors tydens stroop 00:20 Waarom ’n landsilo? 00:48 ’n Oorsig van die boerdery 01:17 Beter graanvloei en vinniger uitlaai 01:43 Die voordeel van ’n ingeboude skaal 02:29 Waarom dié spesifieke landsilo? 02:53 Ervaring en werkverrigting 03:09 Stabiliteit op ongelyke grond 04:01 Is die landsilo sy prys werd? 04:19 Minder sukkel tydens stroop
08 Sept 2026