Loading results…
Loading results…
Tagged #oesversekering
3 results
Wat is Grow Secure en hoe kan dit as 'n vangnet optree vir jou boerdery? Grow Secure voeg gratis droogtedekking by jou haelversekering en skep ’n ekstra vangnet wanneer opbrengs onder druk kom, ons gesels met Gert van Rand Agri om te hoor hoe werk hierdie inisiatief wat hulle saam met Gemoedsrus van KingPrice begin het. Vir meer inligting besoek: https://forms.cloud.microsoft/r/MZEQnBgcj3 #RandAgri #Oesversekering #Droogteversekering #GrowSecure #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Grow Secure: oesversekering en plaasfinansiering 0:22 Wie is Rand Agri en wat doen hulle? 1:37 Hoe werk droogtedekking saam met haelversekering? 2:29 Hoe word dekking volgens jou omgewing se LGO bepaal? 3:37 Hoe kan oesversekering jou finansiering ondersteun? 4:40 Wat kos die bykomende droogtedekking? 5:01 Rand Agri se rol in die bemarking van jou graan 5:43 Is Grow Secure net vir Rand Agri-kliënte? 6:07 Hoe doen jy navraag oor Grow Secure?
28 Sept 2026
Het jy ook jou oes verloor? Ons gesels met Stompie Olivier van Hotspot Cattle oor hoe King Price Insurance se oesversekering hom gehelp het en wat hy dink van hulle kliëntediens. https://bit.ly/48L4vWi #KingPriceInsurance #KingPriceAgri #OesVersekering #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2024
Dawie Pretorius, van Theunissen, vertel vir ons of King Price Insurance regtig doen waarvoor hulle staan en/of hulle uitbetaal? Dawie het reeds 'n hou of twee gevat en ons vind by hom uit of hy op King Price kon staat maak. #KingPriceInsurance #OesVersekering #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jul 2022